@JamesMarriottYT Hello my maat dit was n lekker braai die anderdag ne my ou manitjie
En daai braai brootjies was frek lekker maar my ou tannie se ek maag nie soo baie eet nie en dit is nie mooi ne maar ja my boet ons lewe maar maar. Maar maar maar my ou oom
Maar jussie daai kaasbroot ne gloo my