Super SUPER opgewonde...
Eksklusiewe vrystelling van my nuwe musiek video #7DaeInDieSomer by @maroela_media 16 Julie 🙏🏼❤️🎉🎊kannie wag nie! https://t.co/2LXnoYfwnK
Vanoggend om 11 uur kuier @CandyBenson saam met Eddie Dippenaar in die ateljee. Sy kom gesels oor haar nuwe enkelsnit "Sewe Dae In Die Somer" en ons gaan haar ook vir die eerste keer verwelkom by ons nuwe kantore! @Christien_DK
And more good music being created. @CandyBenson has achieved hits in both the Afrikaans and English genres. Amped to be co-writing & producing her next English hit 💥