🎶 @LeahMusiekSA bring die gees na die Landboufees!
Kom geniet haar optrede op 6 September by die Die Krip Landboufees net buite Magaliesburg!✨
Saam met Jay, Gerhard Steyn, Christiaan Carstens en Marko le Roux, beloof dit ’n dag vol musiek, lekker kos en plaasvibes! 🌾🎤
Ruan Josh is Saterdag, 6 September, in aksie by die Lavender Kontrei Mark in Pretoria!✨
Kom geniet sy optrede saam met die hele gesin – die mark is oop van 09:00 tot 15:00. 🎤💃
Sien @WillemBotha Sondag in aksie by East Rand Traders in Boksburg – vir die eerste keer in ’n lang tyd!
Kom geniet ’n middag vol lekker musiek en vermaak saam met een van SA se gunstelinge! 🎶
Ivan Roux nooi jou na die Potch Gees Fees hierdie Vrydag. Hy is op die verhoog saam met Juanita du Plessis en Leah om 'n paar te noem. Dis jou kans om te kuier, sing en jol tot laat – kom deel in die gees! 💥🎉
🎤@BobbyvanJaarsveld en orkes in aksie by Eish Lake Umuzi!
Kom geniet 'n aand vol Afrikaanse treffers en lekker vibes op 5 September in Secunda! ✨
Moet dit nie misloop nie – bring jou vriende en kom kuier saam! 🎶🔥
🔥 Boys R Back Ultimate Boyband Tribute Show kom na Moorreesburg op 3 September!
Reynardt Hugo, Willem Botha, Germandt Geldenhuys, Ruan Josh en Lee Scott – almal saam in aksie vir ’n oggend vol hits! 🎤🎶
🎤 KRONE by Loftus, Pretoria op 30 Aug.
Juanita du Plessis, Bobby van Jaarsveld, Leah, Zaan Sonnekus en Bernice West bring vanjaar die moewiese saamsing jol na die verhoog saam met hope ander! 🎶🔥
Dis ’n aand vol musiek en lekker kuier wat jy nie wil mis nie!
⚡️ Bernice West se nuutste enkelsnit ‘Elektrisiteit’ is nou op ál die stromingsdienste!
Het jy dit al geluister? Of dalk die musiekvideo gekyk? 🎬✨Laat weet ons wat jy dink!
https://t.co/DidP98vUPl
23 Aug sal Zaan Sonnekus en sy band die verhoog aan die brand sing by die Tequila & Mexican Food Festival in Benoni! Kom geniet 'n dag vol Mexikaanse lekkernye, tequila en top Afrikaanse musiek!
📍 Waar: Benoni Northerns Indians Baseball Club
🎶 Ivan Roux kuier in Hentiesbaai, Namibië hierdie Saterdag!
Tag al jou pelle wat saam met jou moet kom fees hou en maak ’n plan – dis ’n aand vol musiek en jol! 🙌🔥