@PresidencyZA@CyrilRamaphosa South Africa Day is the National Braai Day project to celebrate Heritage Day on 24 September. Refer: www . southafricaday . com
@corrie206@JohannBiermann1@SchalkLouw Op Facebook is daar 1300 comments, heelwat mense wat appelkooskonfyt ipv blatjang doen. Maar die grote wat ek nog nooit gedoen het nie is mayo aan die buitekant. Maak sin dat dit lekker werk. Daar is heelwat comments daaroor.
@JohannBiermann1@SchalkLouw Hierdie is mos nou ‘n lighartige gesprek maar is jou kaas nie dalk te lig in die broek nie? So 6 maande+ Cheddar kom mooi deur op Perkse Blatjang.
@LizetteLessing mens kry beter angles op ‘n bord kos, glas wyn en vuur in die agtergrond as die wyn nie so hoog sit nie. Maar baie dankie, jy is reg, ek kort mooi wyn glase. Moet asseblief nie groot praat en nie deurvoer nie. 18 glase sal werk, spesifiek Gabriel Universal glase. Dankie!
@comradesipho I’ve made some brilliant fires with discarded broken bookshelves, perhaps the opposite works as well and you can store your books in discarded broken braai wood!
@juvanolivier Die slagter (onafhanklike slaghuis of by supermark toonbank) behoort dit verniet te doen. Weeg die heel stuk met been in en dis waarvoor jy betaal en dan ontbeen en verpak hulle dit vir jou daarna.