Sien jou môreaand by Die Boer in #durbanville 10 JULIE! Bespreek by https://t.co/cvbxkvP2pK of skakel 021 979 1911⚡️Sien jou daar! #regstreeks
https://t.co/4zFLlryJBr
What an experience, in January I decided to start a band, my 7th show in my life was half time at Loftus at a Springbok test, and this happened this weekend. What a humbling, amazing experience!!! I love this country! 🫶🏻
Altyd 'n fees in die Goudstad - sien jou by #emperorspalace in die Red Roman Shed die 4de Julie. Die Beste Band In Die Wêreld Ooit Ek Sweer gaan sports maak! https://t.co/Dhj2JMpEtD om te bespreek. 🍻 Sien jou daar!
Môre is die dag!
18 April! 19:00 uit op youtube, Facebook en X
Dankie vir almal boys, genuine!! Die reaksie is amazing en ons waardeer elkeen van julle!
Nou Toer Ons!!
Leef!!!
Steek ‘n vuur aan vir die outjie en enjoy hom saam ons!
Vrydag, 19:00 op Youtube, Facebook en X
‘n Movie oor ‘n Docie oor Die Beste Band in Die Wêreld Ooit, Ek Sweer!
#noutoerons
Die Storie agter die Storie
‘n Storie Oor ‘n Dokkie oor Band!
Steek ‘n vuur aan, gooi iets en enjoy hierdie enetjie.
Vrydag 19 April 19:00
Radioraps YouTube, Facebook en X
Die Beste Band in die Wêreld Ooit ek Sweer!!!
Nou toer ons!! 🫶🏻🫶🏻