Deel van die Solidariteit-beweging. 'n Gemeenskapsorganisasie wat werk vanuit 'n Christelike waardestelsel, opheffing dmv opleiding vir kinders tot bejaardes.
[UPDATE] Thousands march against the BELA Act, protesting its impact on Afrikaans-medium schools and language rights. The demonstration calls for the protection of Afrikaans education. #BELAAct#AfrikaansEducation#LanguageRights#SaveAfrikaans
John Steenhuisen, leier van die DA politieke party meen dat die Bela-protes oor soveel meer as Afrikaans gaan, maar eerder die poging om een van die land se moedertale te beskerm. “Mense moet die kans kry om in hulle eie moedertaal te kan leer, studeer en ontwikkel.”
Solidariteit Helpende Hand spreek deur sy deelname aan die Bela-protes waardering uit vir die Afrikaanse skoolgemeenskap wat ʼn uitnemende skoolstelsel gevestig het.
uitvoerende direkteur van SHH, te sê het.
#stopbela#losonskindersuit https://t.co/ukqWbTmXVi
41 organisasies het vanoggend tydens ‘n mediakonferensie hul teenstand teen Bela en steun vir 5 November se protesoptog gegee.
Daar is ongekende eendragtigheid.
Sien jou 9:00 by die Voortrekkermonument. Wees vroeg daar om verkeersknoop en ver parkeer te vermy.
Duisende verwag by 5 November se optog teen Bela. Grootste optog in dekades.
Sien jou by Voortrekkermonument. Verrigtinge begin 9:00, maar kom vroeg om lang rye te vermy.
https://t.co/SjuBqV5TPT
Voortrekkermonument in oranje ter ondersteuning van Afrikaanse onderwys.
Protesoptog van 5 November gaan groot wees. Sien jou daar. Kom al van 7:00 af om lang rye en ver parkeer te vermy.
Vandag bied ons die Van Krisis tot Hoop Krisisberaad aan. Die dag fokus op ons maatskaplike werkers en die organisasies saam wie hulle elke dag die gemeenskap dien. Ons bespreek ons waar ons is en waarheen gaan ons. Saam gaan ons gesprekke voer, oplossing bedink en bewerkstellig.
'n Toename van probleme soos eensaamheid, depressie, angs en werkloosheid het Helpende Hand genoop om nuwe takke in dié provinsie te stig. Lees meer:
https://t.co/c6Jx2cywZn #Afrikaans#goeienuus@solhelpendehand#Limpopo
Daar is ʼn enorme gebrek aan Godvresende manne in ons geledere wat hul huisgesinne voorgaan. Dit maak die onderwysing van moeders soveel te meer belangrik om hulle seuns te leer wat dit waarlik beteken om ʼn goeie man te wees. https://t.co/RTyUNywGQG