Wanneer eindig Suid-Afrika se rassewette?
Die regering gee nooit โn duidelike antwoord nie. Daarom duur raswetgewing eenvoudig onbepaald voort.
In hierdie onderhoud met @TruthReport verduidelik Connie Mulder hoe Solidariteit werk aan โn rasvrye Suid-Afrika teen 2030, met beleid wat werkloosheid en armoede werklik aanspreek.
Kyk die onderhoud en stap die pad saam met Solidariteit:
https://t.co/gmBtuebucC
๐ ๐๐๐๐ ๐ฆ๐ง๐๐ง๐๐ ๐๐ก๐ง | GDP figures are deeply disappointing
The latest GDP figures are just as disappointing as what South Africans have had to become accustomed to since 2012. It does not seem as though the government is making any effort to save South Africa from further impoverishment. Quarterly growth of 0.5%, or annual growth of 1.9%, is not enough to meet South Africansโ needs.
South Africa cannot afford to continue struggling along at such a low growth rate, particularly against the backdrop of xenophobia, and ongoing inequality and dissatisfaction. Low growth is the cause of nearly all the countryโs biggest problems. The government, therefore, urgently needs to listen to the challenges faced by business leaders and take decisive action to reduce these obstacles.
Read the media statement here:
https://t.co/pRpVRZL4ud
Die stryd teen raswette is moontlik die belangrikste stryd van ons tyd.
As jy ook moeg is daarvoor, laat jou stem hoor!
Weerstand daaroor bou nou plaaslik en internasionaal op. Solidariteit het pas nog โn klagte by โn liggaam van die Verenigde Nasies gelรช en reaksie gekry.
Die hof gaan ook binnekort oor Solidariteit se minagtingsaak teen die regering oor raswette in die werkplek beslis.
Gee nou ook JOU mandaat sodat ons saam op die pad weg van hierdie beleide kan stap. Klik hier: https://t.co/dLQXw55spo
Dit is raswette wat diskrimineer, wat dreig om ons ekonomie te ruรฏneer en waarmee armes belemmer pleks van bemagtig word.
๐ ๐๐๐๐๐ฉ๐๐ฅ๐๐๐๐ฅ๐๐ก๐ | Druk op tieners: verslag en statistiek oor tienerwelstand moet wekroep wees
ล Nuwe verslag oor Skolierewelstand wat deur Solidariteit uitgereik is, waarsku teen hoรซ vlakke van druk, angs en gebrekkige ondersteuning vir hoรซrskoolleerders in Afrikaanse skole.
Die verslag, die eerste van sy soort wat uitgereik word, wek ernstige kommer met statistieke wat wys hoe hierdie faktore ล ganse generasie negatief kan raak.
Volgens Johnell Prinsloo, onderwysnavorser by die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI), is daar geen twyfel oor die boodskap wat deur die bevindinge oorgedra word nie.
โDie bevindinge in hierdie verslag is nie geรฏsoleerde waarnemings nie. Dit is harde syfers wat duidelik wys hoe leerders se welstand besig is om te verswak en hoe sowel skole as ouers sukkel om by te hou,โ sรช Prinsloo.
Lees die volledige mediaverklaring hier:
https://t.co/JrhIHDYpqa
Die krag van Solidariteit
Waar kom Solidariteit se krag vandaan? Ek bedoel nie uit โn geestelike oogpunt nie, want ons krag kom van ons Skepper.
Ek praat van ons ander bron van krag, gewone mense wat hard werk.
Solidariteit se voete staan stewig in die gemeenskap en ons werk vanuit die gemeenskap. Ons gemeenskap bestaan grootliks uit mense wat werk.
Ons put ons inspirasie uit mense wat in moeilike omstandighede steeds vorentoe beur en daar is vir mekaar.
Ek dink aan Steve Scott uit die mynbedryf wat sy lewe vir medewerkers gegee het en vir 17 jaar president van Solidariteit was.
Ek dink aan ons huidige president, Blackie Swarts, uit โn staalfabriek, wat lede verteenwoordig soos enige regsgeleerde dit kan doen.
Ek dink aan ons vise-president, Henk Kruger van Kathu, wat vir โn mynboumaatskappy werk en voltyds sy tyd aan ander wy.
Ek dink aan oom Giel Odendaal, reeds 50 jaar lid van Solidariteit, wat afgetrede lede op ons hoofraad verteenwoordig.
Ek dink aan Deon de Vries, โn gemeenskapsman in murg en been, wat tot onlangs by Sasol gewerk het en sedert 1985 lid van die Solidariteit-hoofraad is.
Ek dink aan elke lid van ons hoofraad wat onbaatsugtig in diens van โn groter saak en ons lede is.
Ons hoofraad bestaan verder uit verteenwoordigers van die metaal- en ingenieursbedryf, Eskom, die mynbedryf, die chemiese bedryf, asook die finansiรซle, onderwys-, gesondheids- en regsektore.
Ons hoofraadslede vergader elke maand en gee aan ons mandate. Ons nasionale raad vergader jaarliks om verslae te ontvang en mosies en finansiรซle state goed te keur.
Elke bedryf het โn bedryfsraad, en beroepsnetwerke het adviesrade.
Ons het honderde verteenwoordigers en adviesraadslede. Elke vyf jaar is daar โn verkiesing vir al Solidariteit se verkose strukture.
Sรณ word dit, wat ons lede beleef en wil hรช, deurgegee aan ons voltydse amptenare. Ons is bloot in diens hiervan.
Dit is by hulle wat ons hoor wat die gevolge is wanneer produkte nie, weens gebrekkige spoorinfrastruktuur, na hawens vervoer kan word nie.
Dit is hulle wat kan vertel wat met smelters gebeur wanneer daar kragprobleme en wegholkragpryse is. Dit is hulle wat die prys sal betaal wanneer die Amerikaners se AGOA-wet sneuwel as gevolg van die regering se roekelose buitelandse beleid.
Dit is hulle wat korttyd werk wanneer daar โn tekort aan skroot is. Dit is hulle wat met โn permanente swaard van afleggings oor die kop leef.
Dit is hulle wat die druk in die onderwys ervaar wanneer die staat verder sentraliseer. Dit is hulle wat skielik met raseise in die regsektor gekonfronteer word.
Dit is hulle wat jaar nรก jaar in rasverslae as oorverteenwoordig aangedui word. So kan ek aangaan.
Hulle is hoogs ingelig, want hulle staan op die voorfront van die werkstryd.
Dit is ook hulle wat besluit het dat Solidariteit moet bou. Dit is op hulle vergaderings waar besluit is dat Solidariteit-lede R10 per maand tot โn boufonds moet bydra.
Dit is hulle wat goedgekeur het dat ons Helpende Hand, Sol-Tech, Akademia, Bo-Karoo Opleiding en vele meer moet begin.
Hulle is die hedendaagse helde van ons tyd.
Dit staan in skrille kontras met die enkele kommentators wat die krag van hierdie gewone mense onderskat omdat hulle dit nie verstaan nie.
Die enkelinge skep 'n strooipopwรชreld waarin hulle Solidariteit kritiseer, terwyl die werklike Solidariteit by hulle verbygaan.
Solidariteit was nog altyd gewone mense wat in moeilike omstandighede planne maak vir die toekoms.
Mense wat nie wag vir beter tye nie, maar dit self help skep.
Dit is Solidariteit se krag.
#๐๐จ๐ฉ๐๐ญ๐จ๐ซ๐ข๐๐๐๐ง๐๐ข๐๐๐๐๐ค
VN se IAO nooi Solidariteit en regering vir konsiliasie na klagte oor SA se rassewette
Die Verenigde Nasies (VN) se Internasionale Arbeidsorganisasie (IAO) het Solidariteit en die Suid-Afrikaanse regering genooi vir konsiliasie. Dit volg die indiening van Solidariteit se klagte teen sekere aspekte van die regering se rassewette op 15 Mei 2026 in Genรจve, Switserland.
Indien die konsiliasie onsuksesvol is sal die Solidariteit-klagte se ontvanklikheid in November vanjaar, tydens die beheerliggaamsitting van die IAO aangehoor word. ล Ondersoek teen die Suid-Afrikaanse regering kan daarna volg.
Lees die volledige mediaverklaring hier: https://t.co/gRrTjnVnEm
Terwyl die ANC politieke teater speel, word regte mense se lewens elke dag geraak. Vir die regering mag dit dalk net speel-speel wees, maar die gevolge is werklik: Duisende mense verloor hul werk en sukkel om vir hul gesinne te sorg as gevolg van die besluite wat geneem word.
Kyk die week se episode hier: https://t.co/kXInx1qcJM
#๐๐ฉ๐๐ก๐๐ค๐ง๐๐๐ค๐ฃ๐๐๐
Net so moet julle, jongeres, aan die oueres onderdanig wees; en wees almal met ootmoed bekleed in onderdanigheid aan mekaar, want God weerstaan die hoogmoediges, maar aan die nederiges gee Hy genade. Verneder julle dan onder die kragtige hand van God, sodat Hy julle kan verhoog op die regte tyd. Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle.
1 Petrus 5:5-7
Solidariteit-klagte oor rassewette lei tot VN-optrede
ล Klagte oor rassewette wat Solidariteit by die Internasionale Arbeidsorganisasie (IAO) gelรช het, het die Verenigde Nasies genoodsaak om op te tree.
Die Internasionale Arbeidsorganisasie (IAO) is ล liggaam wat deel vorm van die VN en toesig hou oor arbeidsregte en arbeidsverhoudinge wรชreldwyd, en het Solidariteit en die Suid-Afrikaanse regering as ล eerste stap gevra om deel te neem aan โn konsiliasieproses.
Lees meer oor die IAO-klag hier:
https://t.co/58utGkMtC0
Mama Joy se โjoyโ is weg, Julius het ล โDalemaโ, en ministers deel sommer hul eie salarisverhogings uit. Intussen wag ambagslui maande lank vir die staat om net ล sertifikaat te druk.
Kom luister hoe Charnรฉ Mostert en haar kabinet die jongste politieke chaos in episode drie van Minister van Menings bespreek. Nou beskikbaar: https://t.co/8n7P5On66l
๐ ๐๐๐๐ ๐ฆ๐ง๐๐ง๐๐ ๐๐ก๐ง | Solidarity warns against ICASA regulations that threaten community radio and content creators
In a formal written objection, Solidarity has called on the Independent Communications Authority of South Africa (ICASA) to clarify how regulations governing programme and content sharing are being interpreted and what the implications are for community radio stations, independent content creators, and language diversity in South Africa.
The Solidarity Communication and Marketing Network has also requested that ICASA suspend the implementation of the guideline until greater legal clarity has been established.
Read the media statement here:
https://t.co/rT2IxGJWKE
๐ ๐ฒ๐ป๐ถ๐ป๐ด๐๐ฝ๐ฒ๐ถ๐น๐ถ๐ป๐ด | Is internasionale druk nodig om Suid-Afrika se rassewette af te skaf? ๐ค
Laat weet ons in die kommentaar.
๐ ๐๐๐๐ ๐ฆ๐ง๐๐ง๐๐ ๐๐ก๐ง | Solidarity seeks urgent answers on subsidy crisis threatening elderly care
Solidarityโs Social Workersโ Network has sent an urgent letter to the Gauteng Department of Social Development (DSD) and the MEC for Social Development, Nomantu Nkomo-Ralehoko, regarding delays in subsidy payments to organisations that provide essential services, particularly to the elderly.
According to Bianca Smit, coordinator of Solidarityโs Social Workersโ Network, organisations that care daily for some of the most vulnerable members of society are being placed in an impossible position, while they are still expected to continue delivering services without interruption.
Read the media statement here:
https://t.co/p9xT1AN2hQ
PODSENDING
Die ANC is lief vir politieke teater
Terwyl die ANC politieke teater speel, word regte mense se lewens elke dag geraak. Vir die regering mag dit dalk net speel-speel wees, maar die gevolge is werklik: Duisende mense verloor hul werk en sukkel om vir hul gesinne te sorg as gevolg van die besluite wat geneem word. In hierdie week se episode gesels Dirk Hermann met Connie Mulder oor hoe rassewette teen 2030 beรซindig kan word. Die rasbuffel moet val, en ons sal nie rus totdat dit gebeur nie.
Kyk die podsending hier:
https://t.co/kXInx1qcJM
BREAKING NEWS: ILO invites Solidarity and SA government to conciliation over complaint regarding South Africaโs race-based laws
The International Labour Organization (ILO) of the United Nations (UN) has invited Solidarity and the South African government to participate in a conciliation process. This follows the submission of Solidarityโs complaint against certain aspects of the governmentโs race-based laws in Geneva, Switzerland, on 15 May 2026.
Should the conciliation process prove unsuccessful, the admissibility of Solidarityโs complaint will be heard in November this year during the ILOโs Governing Body session. This may be followed by a formal investigation into the South African government.
Read the media statement here:
https://t.co/RubWUnbZ9J
๐ ๐๐๐๐ ๐ฆ๐ง๐๐ง๐๐ ๐๐ก๐ง | Solidarity calls for urgent action to prevent an additional 12.5% tariff on exports to the USA
Solidarity this afternoon expressed concern about an additional 12.5% tariff that could be imposed on South African exports to the United States, after the US Trade Representative found that South Africa had failed to implement and enforce an effective ban on the importation of goods produced through forced labour.
The US also found all other countries investigated on this issue to be non-compliant.
Read the media statement here: https://t.co/4NTUV2UEzn
๐ฆ๐ผ๐น๐ถ๐ฑ๐ฎ๐ฟ๐ถ๐๐ฒ๐ถ๐ ๐ผ๐ป๐ฑ๐ฒ๐ฟ๐๐ผ๐ฒ๐ธ ๐ต๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐๐ฎ๐ฎ๐ธ: Is dit nog 'n rasseskandaal in rugby? Amptenare van Oostelike Provinsie-rugby het glo by keurprosesse ingemeng. Hierdie slag is dit o.16-seuns wat daaronder ly.
๐ท: https://t.co/O7STiB5ewx
๐ ๐๐๐๐ ๐ฆ๐ง๐๐ง๐๐ ๐๐ก๐ง | Tariff agreement a much-needed boost for smelting industry
Solidarity welcomes the approval by the National Energy Regulator of South Africa (NERSA) of the special electricity tariff for Glencore-Merafe and Samancor and believes this breakthrough could bring relief to thousands of employees whose jobs at smelting plants had been at risk.
Solidarity described the decision as a much-needed boost for an industry that had been on the brink of significant downsizing and discussions of possible closures.
Read the media statement here:
https://t.co/cpnUq9vSua
Minister bieg dat Solidariteit-saak NGV knou toedien
Solidariteit beskou die onlangse uitspraak van die Konstitusionele Hof teen die sogenaamde sertifikaat van behoefte vir gesondheidspraktisyns nie bloot as โn tegniese regsuitspraak nie.
Wat op hierdie koel wintersoggend in Johannesburg gebeur het was โn reuse-oorwinning vir mediese beroepslui, pasiรซnte en die beginsel dat gesondheidsorg nie deur sentralisering en staatsbeheer verbeter kan word nie.
Volgens Solidariteit raak die belang van diรฉ oorwinning nou selfs groter in die lig van die regering se eie hofstukke oor die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV), waarin die staat self erken dat die behoeftesertifikaat ล โsentrale pilaarโ van die implementering van NGV was.
Lees meer hier:
https://t.co/FWBLQ74Q1S
โVerwerp SEB wat eens trotse mynbousektor op sy knieรซ dwingโ
Die Suid-Afrikaanse mynbousektor was eens die goue gans waarop die land se ekonomie gebou is.
Tog is diรฉ sektor op sy knieรซ gedwing deur ล verstikkende kombinasie van swart ekonomiese bemagtiging (SEB), staatsbeheer en uitgerekte regulatoriese inmenging.
Dit vorm deel van die waarskuwing soos uiteengesit in die vrystelling van ล nuwe verslag deur die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) getiteld: Mining Mischief: How transformationism killed the golden goose.
Lees meer hier:
https://t.co/nbnCYkL35H