“Maar God se ontferming is oorvloedig. Die liefde waarmee Hy ons liefgehad het, was so groot dat toe ons verkeerde lewe ons geestelike dood veroorsaak het, Hy ons saam met Christus lewend gemaak het. Dis dus God se genade wat maak dat julle verlos is!” https://t.co/spVy0GtdY5
“God laat blyk sý liefde vir ons egter daarin dat Christus vir ons kom sterf het ten spyte daarvan dat ons nog sondaars was.”
ROMEINE 5:8 NLV https://t.co/ELDXcjRUmO
“Wat is geloof dan? Dit is ’n vaste versekering dat die dinge waarna ons uitsien, inderdaad sal gebeur. Dit is die bewys dat God die dinge wat ons nog nie kan sien nie, waar sal maak.”
HEBREËRS 11:1 NLV https://t.co/RVl49u4z5T
“Ja, die hart van hierdie volk het verhard, en hulle hoor swaar met hulle ore, en hulle het hulle oë toegemaak sodat hulle nie dalk met hulle oë sien en met hulle ore hoor en met hulle hart begryp en tot bekering kom en Ek hulle gesond maak nie.’” https://t.co/FOUTtwcQxs
“Maria het geantwoord: “Ek is die Here se dienares en gewillig om te aanvaar wat Hy ook al wil hê. Mag alles wat jy gesê het, waar word.” Toe het die engel weggegaan.”
LUKAS 1:38 NLV https://t.co/DmlGxHMFld
“God het Hom wat nie sonde geken het nie, sonde gemaak ter wille van ons sodat ons, op grond van ons hegte verhouding met Christus, deur God vrygespreek kan word.”
2 KORINTIËRS 5:21 NLV https://t.co/WVTbv4BIX7
“U sal Israel weer grootmaak, en sy mense sal bly wees soos mense bly is tydens die oestyd, soos soldate bly is oor die buit.”
JESAJA 9:2 NLV https://t.co/vtoLBBNL61
“Die Here is my lig en my redding. Vir wie moet ek dan vrees? Die Here is my lewenstoevlug. Vir wie sal ek dan bang wees?”
PSALMS 27:1 NLV https://t.co/U0l2N6te9i
“Verdra mekaar en as enigeen ’n klagte teen iemand anders het, vergewe mekaar. Vergewe mekaar soos die Here julle vergewe het.”
KOLOSSENSE 3:13 NLV https://t.co/05FHLoeASq
“Het jy nog nooit gehoor of verstaan nie? Weet jy nie dat die Here van altyd af God is nie? Hy is die Skepper van die hele aarde. Hy word nie moeg of gedaan nie en niemand kan die dieptes van sy insig meet nie.”
JESAJA 40:28 NLV https://t.co/j64GRDRF34
“Therefore, get rid of all moral filth and the evil that is so prevalent and humbly accept the word planted in you, which can save you.”
James 1:21 NIV https://t.co/oFAd7YOVt0