Private aankopers van diesel op groot maat vir die landbou en vervoersektor het talle vrae oor bybetalings van R2/liter tot R5 per liter diesel wat groot dieselverskaffers van 31 Maart af vir hul dieselbestellings vra.
https://t.co/5w3Ixz1ZdI
Journey of more than 4 years for #CapeWools with regards to tracebility and #blockchaintechnology.The launch for the #Landbou24+Cape Wools’ digital platform enables producers to participate in traceability in the wool value chain through Agrista’s smart technology. @landbou
Baie geluk aan Iqhude Supply and Farming wat vanaand die prys van kommunale boerdery assosiasie by die Toyota SA @AgriSA1904 Jongboer v d Jaar geleentheid gewen het. @landbou
Baie geluk aan Jan Grey van Janvos Landgoed naby Davel in Mpumalanga wat as die 2025 Boer van die Jaar deur die @AgriWritersSA aangekondig! Baie geluk! @landbou
Baie geluk, Richard Krige (regs), ondervoorsitter van @GrainSA, wat pas verkies is as die nuwe voorsitter van Graan SA. #gsacongress25@landbou "Ek aanvaar die verantwoordelik om dié organisasie te lei met die ondersteuning van die lede en raad."
@JohnSteenhuisen het 'n ongelooflike manier om na jou te luister en te onthou wat jy gesê het. "We can proudly call you our minister of agriculture," sê Derek Mathews, voorsitter van @GrainSA. #GSACongress2025
Die erge droogtetoestande in dele van Mpumalanga word as katastrofies beskryf, terwyl die aangeplante somergrane in dele van die Noordoos-Vrystaat weens die hoë temperature en gebrekkige reënval baie swaarkry. https://t.co/rC37cH8lxX