Crusaders het totale rugby gespeel om Tjisas 38-29 te klop en Cameron Malan en sy afrigtingspan moet lof kry vir hul taktiek want die span het ses drieë ingeryg. Vir die wenspan het Jeremy Jordaan voor en Wilton Pietersen in die middelveld uitgeblink.
Back in the days😉😉
Good Day Saders😊🏈🏉🏈
SARU & FSRU have officially given the green light for amature rugby to resume from 02 August 2021 as published in the media release by SARU.
As Crusaders Rugby Club we will officially start on Tuesday 03 August 2021.