Ons se totsiens vandag, Bloos het 'n fun ride gehad... maar dis nou verby. Onthou, daar is nog boekies te koop by Luvland. Ons deactivate binne die volgende uur. Dankie almal vir die ondersteuning en die great humor. 'n Nuwe journey le voor. Groete van die Bloos span. Spyker aan!
Daar is presies 50 kopiee oor van Bloos, Volume 1, te koop by verskeie takke van Luvland. Collector's items, daar gaan nie 'n tweede uitgawe wees nie. Gaan kry maar, goedkoop, saam met jou volgende dildo of buttplug.