Die geliefde Nieu-Seelandse akteur, Sam Neill, veral bekend vir sy rol in Jurassic Park het op die ouderdom van 78 gesterf.
Hy was omring deur sy familie in die St Vincent's-privaat hospitaal in Sydney, Australië.
Huldeblyke stroom van oral in.
'n Klein bietjie verligting wag vir dieselverbruikers - die prys van diesel styg om middernag met ongeveer R5.27 per liter en nie R6.19, soos vroeer deur die regering aangekondig is nie.
Nog ellende wag Woensdag op Suid-Afrikaners by die brandstofpompe. Petrolpryse sal met drie-rand-27-sent per liter styg en diesel met ses-rand-19-sent per liter.
'n Brand op die perseel van die wapenvervaardiger Denel in Macassar, Kaapstad, is vanoggend vinnig onder beheer gebring. Brand- en reddingsdienste van Macassar en Khayelitsha en 'n voorvalbestuurspan is gestuur om Denel se brandbestryders te help om die brand te blus.
EFF leier, Julius Malema is in die Oos-Londen Landdroshof in KuGompo City in die Oos-Kaap gevangenisstraf van onderskeidelik vyf en twee jaar opgelê, asook boetes van gesamentlik R60 000 of 6 maande tronkstraf in elk van die ander klagtes teen hom.
STEL JY BELANG IN ’N LOOPBAAN IN RADIO?
Bok Radio / BokTv is dringend opsoek na ’n Buite-Uitsending (OBU) bestuurder!!!
Indien jy belangstel en van die nodige kwalifikasies beskik dan wil ons graag van jou hoor!
Stuur gerus jou CV na [email protected]
Israel en Amerika het 'n aanval op Iran van stapel gestuur. 'n Israelse verdedigingsbeampte sê die operasie is maande lank in samewerking met Washington beplan.
BEGROTING: Maatskaplike toelaes word in April vanjaar verhoog, met toelaes vir bejaardes en mense met gestremdhede wat met 80-rand sal styg tot twee-duisend-400-rand.
🇿🇦 SOUTH AFRICA — ROUND THREE 🇿🇦
You sang with him.
You sold out stadiums.
You made history.
KIP MOORE returns with the Reason To Believe World Tour.
This is more than a concert.
This is a movement.
🎟 Tickets go on sale: 20 February 2026.
🔗 https://t.co/0Qb0xZFcXE