To spread the power of Music and to be informative within its content.
To inspire youth and upcoming artist by connecting them with our music.
Build relations
🔰BONDERS,
Nog 'N NUWE WEEK. Ons BLY HOPEFULL in die trying times. Ons hoop almal tref voorsorg maatreels met die Covid-19 .
However, Die music gaan aan,Die week se installment het ons DJ GAKKIE , BLOK7646 en… https://t.co/5b6HKOTkEC
🔰BBM (BROEDERBOND MONDAYS):
Happy BBM day julle!!
ASHMATIC maak sy verskyning en kom weer mette BANG deur!
KIRKY G en JUNO B vat saam hom verantwoordelikheid om seker te maak die ISSA BANGER!
Julle moet die track… https://t.co/BE9P4mHKlE
🔰Suprise Drop!
👑Plofstof bless ons mette enkel snit om dankie te se vir elk een wat tyd afgeknyp het om hom te wish en wat ook sy journey follow.
Kry die JAM hier… https://t.co/dCWjqEvKch
🔰BBM:
Bonders nogge weekend agter die rug, Maar die Musiek stop nie.
Met Showdown bring die manne heavy flows en skill en ons LATEST RECRUIT, BAILO , maak sy debut op die een
.
.
.
Kry SHOWDOWN hier… https://t.co/wShA9BvaWw
🔰Ons believe aan growth en expansion..also om artist die kans te gee om 'n breer gehoor te reach met die Bond Platform.Met dit gese...
Ons nuutse recruit is :
clairnote
My naam is clarence Wentzel,ek is 30 jaar… https://t.co/f1NiCPZ8bu
🔰BBM :
BONDERS!!
Hoop julle is fired up vir die week?!!
Hier is HIPHOP INTELLECT om die week reg af te skop mee!
KIRKY G X GABRIEL X GAKEZ X MR GRIEP team saam op die collab
✔kry die fire track hier… https://t.co/iAy2kQKK0j
🔰#VuisdagVrydag
KIRKY G se Promo single vanaf sy Tape wat eersdaags drop..Die isse @marlowbeatz en gnjfrk_kirky_g project,en ons almal is so excited :
kry BREAKTHROUGH hier… https://t.co/B63okiKtEE
🔰HAPPY BIRTHDAY aan ons OOSKAAP manskap.
GABRIEL THE RAPPER
Ons hoop jy gaan a geseende dag he!!Blessings van almal van ons af🔥💃💃💃SEEER DEDDE https://t.co/0tMPQ6gsli
🔰2019 het ons die PRODUCER EDITION ALBUM GELAUNCH in cellarson.main !!so dankbaar aan Almal betrokke🔥🔥🔥
.
.
.
#issibondmos#B2020ERBOND https://t.co/scMDvCXnLG
🔰 BBM :
LIONS DEN - BLOK7646 x GABRIEL x PLOFSTOF x JUNO B produced by RB*
Wat sal jy maak jy bevind jouself inne LEEU KUIL??
Jy sal jou storie moet ken Brother!
Kry die harde track hier… https://t.co/wrcgqgqTls