In die moeilikste tye bly ek sterk & deel graag daagliks ñ bybelvers vir krag & inspirasie. Donasies ABSA:9212669631 / BTC:1BqhdFVtHs82AKSfc4WQPA2efcvHBqLoGX
Onderwerp julle daarom in nederigheid aan die kragtige hand van God, sodat Hy julle kan verhoog op die tyd wat Hy bestem het.
- 1Pe 5:6 ANV
#Bybelverse#BibleVerse
Moet jou nie oor my verlekker nie, my vyand, al het ek tot 'n val gekom, ek sal weer opstaan, al sit ek in die donker, die Here is my lig.
- Mig 7:8 ANV
#Bybelverse#BibleVerse
Die Here is my rots, my skuilplek en my redder, my God, my rots, by wie ek skuil, my skild en sterk verlosser, my veilige vesting.
- Psa 18:3 ANV
#Bybelverse#BibleVerse