Centurion Teater is oop en beskikbaar 110 pax - klank en beligting ingsluit - kontak Marlene 072-245-4390 vir booking! Restaurant en kelder in volle swang.
Centurion Teater is aan die kook!!! gaan kyk gerus na ons webtuiste vir al die opwindende vertonings vir November
https://t.co/48zaB28a3H of kontak my vir optredes 012-664-7895 - 072-245-4390 Marlene