Day of Prayer for Protective Services - Praying for those who protect and serve
Pray today for those who stand watch while others rest. Give them courage in danger, wisdom in every decision, and peace each day. May God protect, strengthen and bless them.
BIDDAG VIR BESKERMINGSDIENSTE - Bid vir dié wat beskerm en dien
Bid vandag vir dié wat waak terwyl ander rus. Gee hulle moed in gevaar, wysheid in besluite, en vrede in elke dag. Mag God hulle beskerm, versterk en seën.
#DailyInspiration
"I looked, and I saw a windstorm coming out of the north—an immense cloud with flashing lightning and surrounded by brilliant light...and in the fire was what looked like four living creatures. Wherever the spirit would go, they would go. …” Ezekiel 1:4-21
#DailyInspiration
Die magtige verskyning van die Here
“Ek het ’n gesig gesien... Daar het vier wesens te voorskyn gekom… elkeen het vier gesigte en viervlerke gehad… Die wesens het reg vooruit beweeg in die rigting waarin die Gees dit wou…” Eseg. 1:4-21
#DailyInspiration
The Lord is quietly satisfied in His love
"...The Lord your God is with you, the Mighty Warrior who saves.
He will take great delight in you; in his love he will no longer rebuke you,
but will rejoice over you with singing.” Zephaniah 3:16,17
#DailyInspiration
Die Here is stil-tevrede in Sy liefde
���Moenie bang wees nie, Sion, moenie jou hande moedeloos laat hang nie!Die HERE jou God is by jou, Hy die krygsman wat red. Hy is vol vreugde oorjou, Hy is stil-tevrede in sy liefde. Hy jubel en juig oor jou” (Sefanja 3:17)
WEEKLIKSE OORDENKING
Lees “Kyk, hier is die bruidegom! Gaan Hom tegemoet!” deur Dr Eddie Orsmond hier - https://t.co/cvQnZB6cpd
Gaan na https://t.co/NUse9DOZi9 vir al CLF se oordenkings #devotionals.
#DailyInspiration
How do you get up?
"Though the fig tree does not bud and there are no grapes on the vines...yet I will rejoice in the Lord, I will be joyful in God...my strength; he makes my feet like the feet of a deer, he enables me to tread on the heights." Habakuk 3:17-19
#DailyInspiration
Hoe kom jy bo?
“Al sou die vyeboom nie bot nie…Al sou die olyfoes misluk…nogtans sal ek in die HERE jubel, sal ek juig in God... Die HERE my God gee vir my krag, Hy maak my voete soos die van ’nribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop” (Habakuk 3:17-19).
NUWE E-PAMFLETREEKS: DISRUPTING THE DIVIDE
’n Praktiese, Bybels-gegronde gids vir almal wat erns wil maak met rasseversoening en kulturele samewerking. Gebore uit ’n onwaarskynlike vriendskap tussen 2 leraars.
Laai hier af https://t.co/O2sL5BPLSY
Soek vlgs kodes: DTDA01-DTDA06
E-PAMPHLET SERIES: DISRUPTING THE DIVIDE
A practical biblically grounded guide for all seeking to take racial reconciliation and cross-cultural collaboration seriously. Born out of an unlikely friendship between 2 pastors.
Go to https://t.co/7y6UJsB4cY
Search codes: DTDE01-DTDE06
#DailyInspiration
What does the Lord do about the "injustice" to His people?
"I will stand at my watch
and station myself on the ramparts;
I will look to see what he will say to me,
and what answer I am to give to this complaint" Habakuk 2:1
#DailyInspiration
Wat doen die Here oor die "onreg" aan Sy volk?
“Ek gaan in my uitkyktoring staan, my plek inneem op die wagpos in die muur. Ek wag om te sien wat die HERE vir my gaan sê, wat sy antwoord op my klagte sal wees” (Habakuk 2:1. Nuwe Lewende Vertaling).
VGK BESOEK
Die besoek van drie lidmate van VGK Mthatha aan CLF op Vrydag 30 November 2026, was deel van ’n proses waarin gemeentes van Wellington en die VGK Mthatha ’n verhouding ontwikkel, mekaar beter leer ken en terreine identifiseer vir samewerking en ondersteuning.
#DailyInspiration
The Lord is in your corner
"Do not gloat over me, my enemy!
Though I have fallen, I will rise.
Though I sit in darkness,
the Lord will be my light." Micah 7:8
#DailyInspiration
Die Here is in jou hoek van die kryt
“Al het ek tot ’n val gekom, ek sal weer opstaan, al sit ek in die donker, die HERE is my lig” (Miga 7:8).
WEEKLIKSE PSALMGEBED
Lees Dr Eddie Orsmond se weeklikse Psalmgebed, “’n Formulier ter herinnering aan die Here se bevryding” - https://t.co/QtMIa4AeJr
Gaan na https://t.co/NUse9DOZi9 vir Dr Orsmond se weeklikse Psalmgebede #devotionals.
WEEKLIKSE OORDENKING
Lees “Volkome voorbereid en toegerus” deur Madeleine Venter hier - https://t.co/qkB1VqW5ga
Gaan na https://t.co/NUse9DOZi9 vir al CLF se weeklikse #devotionals.