"Thank you is the best prayer that anyone could say. I say that one a lot. Thank you expresses extreme gratitude, humility, and understanding." - Alice Walker ~ #Thankful ๐๐ป
@PieterSchoema15 Onthou vandag as jy in daai ry gaan staan vir die entstof wat al oor 'n miljard mense gebruik het, dat die gemiddelde dodesyfer in Israel van by die 50 geval na 2, so in een dag word meer mense gered as wat moontlik TTP kan kry in 'n jaar.
Dit bly nog steeds jou keuse.
Die blik skop so skuins voor nege en dit is tyd. Dalk het jy n goeie dag gehad, se dankie. Dalk was jou dag nie so goed nie, se dankie... vir Genade. Ek bid elkeen van julle n Geseende en rustige nag toe. Nag Vrinne, lekker slaap.