Free State Care in Action is a non-profit organization with branches in all regions of the Free State and deliver welfare services to all people in need.
Met die waardevolle lewensvaardighede wat VVA se maatskaplike werkers geleer tydens ‘n Brightstar kursus is hulle nou toegerus om te “skitter” in hul loopbane.
Ondersteun die Volksblad Ons Gee Om Fonds
Kom beleef 'n aand met uitmuntende kunstenaars by die Omgeefees, NG kerk Pellissier.
Die musiekfees is saamgestel uit die Bloemfonteinse Kinderkoor, Tharo, Cezaanne... https://t.co/v3SSmQB5eh
Volksblad bied op 16 Mei 2019 ‘n Omgeefees aan ten bate van die Volksblad Ons Gee Om Fonds. Hierdie fonds help talle nie-winsgewende organisasies met fondse waarvan VVA een van die begunstigdes is.
Die musiekfees... https://t.co/fhlv6Wkh4w
FCIA REACH OUT
Thanks to Lottory funding FCIA, in cooperation with Jika Training & Communication, is able to offer training for facilitators of play groups for pre-school kids from rural areas. The training is hosted in Lindley.
KAALVOETDAG - VVA VREDE
Op Dinsdag 5 Maart 2019, het Hoërskool Vrede hul jaarlikse Kaalvoet- en ou klere dag gehou.
Die doel van die dag is dat die kinders ou klere saambring skool toe vir VVA Vrede en dan die dag... https://t.co/1yeekU1UXS
AKKOMMODASIE
Tans beskik die pragtige Avondvrede in Vrede oor die volgende akkommodasie vir bejaardes:
- Enkel kamers met gesamentlike badkamer
- Luukse enkel kamer met eie badkamer
- Groot Dubbelkamer met eie badkamer
Kontak 058 913 1203 vir meer inligting.
PLEEGKIND STYG UIT BO OMSTANDIGHEDE
Sandra is as baba in 'n badkamer in Pelinomi hospitaal deur haar mamma verlaat en sedertdien is sy in pleegsorg. Sy is al deur baie swaarkry. Haar oorspronklike pleegmoeder... https://t.co/NLsjmuBsEA
“LITTLE STARS” SPEELGROEP - VREDEFORT
Gedurende die begin van 2018 het Sindiswa Ngalo saam met vyf ander jong Sotho meisies opleiding ontvang om speelgroep fasiliteerders te wees.⭐️
Jean Motaung van Tshehang... https://t.co/iU5RlYVF3s
MEV PRESIDENT STEYN TEHUIS - ODENDAALSRUS
Op 8 September 1965 is ‘n dag waarop ‘n lang gekoesterde ideal van die destydse OVV in vervulling gegaan het. Die Mev President Steyn Tehuis vir verswakte bejaardes op... https://t.co/DZAFKwdNdd
Besoek VVA Bloemfontein se gemeenskapswinkel en bederf daardie spesiale persoon in jou lewe met
'n geskenkie van Penny Wise se Valentyns hoekie. Ons het van kaartjies, kerse, vars gebakte beskuit en nog vele meer.
Kom loer gerus in!
VVA PARYS
Die VVA Parys is amptelik geopen op 10 Oktober 1943.
Dit is die enigste NPO welsynsorganisasie in Parys. Tans bestaan die personeel uit 3 maatskaplike werkers, 2 maatskaplike hulpwerkers, ‘n... https://t.co/5S73sUxko9
Namens VVA Bloemfontein wil ons graag ons meegevoel betuig met die familie en vriende van Izak Botes van Bloemshelter.
Izak wat altyd bereid om verblyf aan iemand te verskaf wat deur die VVA verwys is en het al... https://t.co/Q7lPQg1gUQ