Suid-Afrika se eenstop, interaktiewe platform in die gasvryheidsbedryf. Deel jou nuus, gebeure & promosies vir optimale blootstelling. Om te lys is baie maklik
Become part of the exciting GASVRY network! We link with businesses across the hospitality industry; accommodation, venues, wine farms, photographers and vendors. Enjoy the benefit of your GASVRY marketing! https://t.co/i41MnLTQui
•
•
•
#accommodation#venue#winefarm#wine
GASVRY Dagboek: Delmas Kersmark
Kom kuier en koop. Kom kry inspirasie. Geniet iets heerliks in ons restaurant. Veilige gratis parkering. Kaart fasiliteite beskikbaar. https://t.co/79l0mPrylU
#gasvry#markte#feeste
Ons begin hierdie week in dankbaarheid oor die wete dat ons werklike liefde ervaar in ons lewens. Mag ons leer om lief te hê, soos wat Hy lief het. Geseënde week vir elk van julle.
GASVRY groete
Promosie: Luukse Winter Troue! 60% korting op jou venue by The Fairway Hotel Spa & Golf Resort.
• 1x gratis nagverblyf vir die bruidspaar
• 1x gratis nagverblyf in 'n luukse kamer vir die ouers
• 1x komplimentêre bed & ontbyt op jul eerste herdenking https://t.co/gZe4W1hvNQ
Indien jy ‘n liefde daarvoor het om mense te onthaal en spesifiek in spyseniering belangstel, is daar ‘n wye verskeidenheid opsies waarin jy jou passie kan uitleef. Spyseniering is vir seker nie net tot Hotelle en Restaurante beperk nie. https://t.co/A97QuqoUN5 #entrepreneur
Stellenbosch Fine Wine and Food Festival - 3 Augustus 2019. Die mees afgewagte wyn- en kosfees in Suid-Afrika is terug en meer opwindend soos ooit! Talentvolle wynmakers en topkokke verenig vir die onvergeetlike kulinêre uitstalling, #gasvry#feeste#wyn
Vir die afgelope twee jaar noem ons Fort McMurray in Alberta, Kanada ons huis. Die gebied is ryk aan olie; dit sypel letterlik uit die sand. ‘n Mens kan amper aan Fort McMurray dink as ‘n Secunda op steroïdes en sonder inbrake...
Volle artikel: https://t.co/Cc9vKi7e0S #afrikaans
GASVRY Dagboek: 20 Julie 2019
Moenie die skouspelagtige Classics misloop nie! 2017 se uitverkoopte konsert het die toon gestel vir 'n ongeëwenaarde musikale vertoning en vanjaar se produksie beloof om die gehoor se asem weer weg te slaan. https://t.co/k0RWXrDaH5 #feeste#kultuur
Inspirasie vir die week: Markus 11:24.
Daarom sê Ek vir julle: Alles wat julle in die gebed vra, glo dat julle dit al ontvang het, en dit sal vir julle so wees. #suidafrika#afrikaans#kultuur#gasvry#inspirasie
Die Vrystaat Kunstefees is ‘n Afrikaanse taalfees wat kreatiewe kragte tussen Engels & Sotho kulture saamsmee. Ons dra by tot die uitruil van idees rondom kuns, kultuur & die samelewing deur verbintenisse met ander kreatiewe gemeenskappe. https://t.co/hk4oxDDe50 #gasvry#feeste
GASVRY Dagboek: 22-23 Junie 2019
Moenie die Trou Ekspo misloop wat hierdie naweek in Johannesburg Suid plaasvind nie. Gratis ingang. Volg die skakel vir meer inligting: https://t.co/p8xcxyKZrw #gasvry#feeste#okkasies#suidafrika
18 Junie 2019 - Outistiese trotsdag.
"Toe ek in die vertrek kom, vind ek dit vreemd dat daar maar ‘n paar tafels is. Ek merk dat party van die tafels se hoeke met skuimrubber bedek is..." https://t.co/A15xMM8bXa #gasvry#artikels#afrikaans#leefstyl#inspirasie
"Ek onthou die dag so goed soos gister wat Wilmien* ons gebel het. Die lang wag was verby en ons kan uiteindelik ‘n baba kry." Volg die skakel om die volle artikel te lees: https://t.co/si8YSyNiOz
#inspirasie#leefstyl#gasvry#afrikaans#suidafrika#vadersdag