Top Tweets for #oggendstemming
Goeiemôre! Vandag is my laaste kuier saam met jou uit die @zarsg ateljee. Dankie vir elke oggend se saamluister en vroegopstaan. Ek dra vandag se uitsending en #Oggendstemming spesiaal op aan jou, die luisteraar.

Goeiemôre! Ek hoop jy het lekker geslaap.
Vandag in #Oggendstemming @zarsg Hushabye Mountain uit Chitty Chitty Bang Bang, die Allegro uit die Mandolienkonsert van Vivaldi en die Wiegelied van Brahms.


Goeiemôre! Maak gerus vir jou 'n heerlike koffie en kuier saam met my in #Oggendstemming @zarsg. Daar is A blown away leaf van Janacek, Palus Nebularum van Jenkins en die Fron Mannekoor met Men of Harlich. Foto:@therealjaak

Goeiemôre! Skakel tussen 6-7vm in op @zarsg vir #Oggendstemming en luister na die Tuisdorpwals van R. Wainright, die Adagio uit die Sonatina vir mandolien en klawesimbel in E-mol majeur WoO43a No. 2 van L. Beethoven en Beyond the Summit deur J. Thomas. Foto: @therealjaak

Skakel nou in vir #Oggendstemming @zarsg en luister na Die Sluimerlied uit die Karoo-Simfonie van Theo Wendt, La Paloma van Yradier en Ave verum corpus van W.A. Mozart.
Foto:@therealjaak

Skakel in vir #Oggendstemming tussen 6-7vm @zarsg en luister na Ashokan Farewell van Jay Ungar en Molly Mason en die Wiegelied uit 'n Klein Suite van Trevor Duncan.
Foto: @therealjaak

Skakel Sondag tussen 6-7vm in vir #Oggendstemming @zarsg en luister na 'n Fantasie van Dowland, Stories we’ve lived van Alexis Ffrench en Summertime uit Porgy and Bess van George Gershwin, uitgevoer deur die fluitis, Jean-Pierre Rampal. Foto: Jacques Coetsee @therealjaak

Skakel vandag tussen 6-7vm in vir #Oggendstemming op @zarsg en luister na Die lied van die maan van Dvorak, For the beauty of the earth van John Rutter en 'n Wysie op 'n G-snaar van J.S. Bach.
Foto:@CoetseeJacques

Skakel vandag tussen 6-7vm in vir #Oggendstemming op @zarsg en luister na die Serenade van Schubert, Send in the clowns uitgevoer op die trompet deur Maurice André en die Humoreske Op. 101 Nr. 7 van Dvorák.
Foto: @CoetseeJacques

Skakel tussen 06:00-07:00 in vir die eerste #Oggendstemming van 2022 @zarsg en luister na Oggend uit die Peer Gynt Suite van Grieg, Luminosa deur Libera, en die blommewals uit die ballet die Neutekraker van Tsjaikovski
Foto: @CoetseeJacques

Soos gehoor op #Oggendstemming tussen 6-7vm @zarsg
'n Vredevolle Welwillendheidsdag vir jou
https://t.co/dSkUfWrki9
Skakel tussen 6-7vm in vir #Oggendstemming @zarsg en luister o.a na Ich liebe dich, Op. 5 Nr. 3 van Edvard Grieg, Libertango van Astor Piazolla en Gymnopedie No. 3 van Erik Satie.

Skakel môre in vir #Oggendstemming @zarsg en luister na die Nocturne in B-Mol Mineur Op. 9 No. 1 van Chopin, die Die John Dunbar tema uit die rolprent Dances with Wolves van John Barry en Ballade vir Eli van Omer Avital. Foto en onwerp: @CoetseeJacques

Skakel in vir #Oggendstemming @zarsg en luister o.a. na Vaarwel aan Stromness van Peter Maxwell Davies, Reverie van Debussy en Love me Tender van George R. Poulton.
Foto en ontwerp : @CoetseeJacques

Tomorrow's song soos uitgevoer deur @LaviniaMeijer van @lafurArnalds soos gehoor op #Oggendstemming, op @zarsg tussen 6-7vm en 'n bonus snit vir Kersfees.🥳 https://t.co/JCF4ZT3QWy
Last Seen Hashtags on Sotwe
سالب_جدة
Seen from Saudi Arabia
minichatt(************)+filter:videos
Seen from United States
minichat(*****)() + filter:videos
Seen from United States
anxiouspanda ()****************************
Seen from United States
squirt
Seen from France
เฟิร์นสุโขทัย
Seen from Thailand
anxiouspandaa
Seen from Switzerland
Unexpected
snapchat((()))**********filter:videos
izmittraveſti
Seen from Turkey
Most Popular Users

Elon Musk 
@elonmusk
241.5M followers

Barack Obama 
@barackobama
118.8M followers

Cristiano Ronaldo 
@cristiano
114.5M followers

Donald J. Trump 
@realdonaldtrump
111.8M followers

Narendra Modi 
@narendramodi
107.1M followers

Rihanna 
@rihanna
98.7M followers

NASA 
@nasa
92.3M followers

Justin Bieber 
@justinbieber
91.8M followers

KATY PERRY 
@katyperry
90M followers

Taylor Swift 
@taylorswift13
84M followers

Lady Gaga 
@ladygaga
75.5M followers

Virat Kohli 
@imvkohli
73.5M followers

Kim Kardashian 
@kimkardashian
70.9M followers

YouTube 
@youtube
68.8M followers

Neymar Jr 
@neymarjr
66.5M followers

Bill Gates 
@billgates
65.3M followers

Selena Gomez 
@selenagomez
63.1M followers

The Ellen Show
@theellenshow
62.2M followers

CNN 
@cnn
61.7M followers

X 
@x
60.7M followers


