ʼn Brief-gedig vir my pa
Jy hou van Budapest
Al was jy nooit daar
Dis nie die plek nie
Maar eintlik net ʼn lekker lied
Jy hou van rugby
Mens kan amper sê
Dis deel van jou wese
Net soos… https://t.co/c86OyIfFBT
“I think that there is something beautiful about mortality. It makes our decisions mean more.” —Brandon Boyd
“Life is about choices. Some we regret, some we’re proud of. Some will haunt… https://t.co/y1sEoPPJPO
Kyk almal maak hierdie tipe boodskap en inderdaad gaan ek ook een maak.
And so another year has come to an end. This year has definitely been a year to remember. Two graduations,… https://t.co/XUf9AX6Ub4
Brace yourself for the cliché 'thanks post' is about to begin:
Vandag kan ek met trots en sekerheid sê dat ek ʼn kwalifiseerde onderwyser is (sal sien hoe dit gaan uitdraai). Dan ʼn M in… https://t.co/PJpgluPUoD
15 jaar terug was ek gediagnoseer met epilepsie. Geen familielid, lewend of dood, het enige vorm van epilepsie nie. Ek het geweet wat 'Epilepsie' was maar tog ook nie eintlik nie. Kyk, ek… https://t.co/qdeoclj4vh