@Estherandpaws My heart goes out to the son who lost his farther a couple of months ago and now also lost his mom.
I will miss her video's of the paw patrol ๐ข Wonder what happened to her, this is so sad.
@lolsielove Goeie mรดre Laurika, baie geluk met jou verjaardag! Mag jy 'n wonderlike dag hรช en baie bederf word! Geniet hierdie spesiale dag! ๐ฐ๐ฅ๐น
@Estherandpaws@anderjohann Baie geluk met jou verjaardag van gister Esther, ja die eerstes van alles is nooit maklik nie, sterkte vir jou, ek dink aan jou! ๐ฐโ๏ธ๐น
@Nina_clo Baie geluk met jou verjaardag Nina!
Ek hoop jy word uit jou skoene bederf vandag! Ek wens jou 'n mooi en geseรซnde nuwe lewensjaar toe!๐๐ฅ๐น