@RassieRugby@RassieRugby more Rassie net n vraag hoekom het die argentyne destyds so goed gescrum met hulle bayada scrum tegniek en wel vandag domineer hulle nie meer so nie is daar n rede of almal net meer inoverent geraak dankie ek luister op die radio
Groete