@helenzille Helen jy is besig om onmin oral te saai...los nou die politiek maar bowen al hou jou bek...jy rig net skade aan....jou tyd is verby en DA verloor daagliks kiesers
Helen Zille dink sy is presitent van SA..kan iemand haar reghelp..sy gaan nog veroorsaak dat die DA as party verbrokkel...die ouvrou moet gaan rus en haar mond dig toe hou
Moes geweet her RNE gaan misluk,
DA soek die hele koek met hulle 21% steun...trek uit en vlug Helen en Johan...julle gooi ons witmense onder die trein in....stop om te veg, Lee blikke maak die grootste geraas...ai fok tog!!!!
@RassieRugby Selde brand wonde gehad...met Fenole by Sasol gebrand...nuwe vel sal vorm en met tyd geen letsels meer nie...glo my ek praat uit ondervinding