Jolly Dolphin is oop vandag vir Yskoue Draughts en die Lekkerste Cocktails... Kom Probeer gerus ons Bacon & Cheeseburger met Chips @ R50 uit die Food Shed....
Moenie vergeet van al ons "shows" hier by Jolly Dolphin nie, kom koop julle kaartjies indien julle dit nog nie gedoen het nie!!
"Burgers, Baskets, Chips" en Rolletjies sal te koop wees by die Foodshed.
Die bier en... https://t.co/wLvvpkr3TZ
Die naweek is hier so kom maak n draai hier by Jolly Dolphin en geniet n Yskoue Draught of 1 van ons lekker "Cocktails"....Vanaand vanaf 18h00 - 22h00 is dit Happy Hour en Skud jou Biscuit vanaf 21h00.
Daar is niks beter as om jou naweek te begin as by Jolly Dolphin nie. Die Vuurtjie Brand al klaar en 19h00 is dit Lions vs Sharks. Kom Probeer gerus ons nuwe Shooters & Cocktails.....
Book your tickets now for the Big Ladies Night only @ Jolly Dolphin. The PULSE Dancers will entertain you on the evening!!!!
R80p.p (including 1x Free Cocktail)
R120p.p (VIP Seating)
Tickets available at Jolly Dolphin
042 - 293 2624
072 428 2611