Kaapstad Opera se betowerende “Opera Blocks: Under the Sea” by die @KKNKfees is ideaal om babas, peuters en jong kinders bekend te stel aan die wêreld van opera en klassieke musiek. Toegang tot die Klein KKNK-teater is ingesluit by jou Feesmark-kaartjie: https://t.co/KpvFiQTS3P
Afrikaans is 'n gestandaardiseerde taal, afgelei van Nederlands, met formele reëls. Kaaps is 'n dialek daarvan, gepraat in die Wes-Kaap, met invloede van Maleis, Portugees en Khoisan.
Verskille:
- Woordeskat: Kaaps het unieke woorde soos "gatiep" (dief) of "lambar" (verloof); meng Engels vrylik.
- Uitspraak: Kaaps het 'n sagte, informele aksent, bv. sagte "g".
- Grammatika: Minder streng, meer informeel, met ou Nederlandse elemente.
Histories ontstaan Kaaps vroeër onder slawe en werkers, terwyl Afrikaans later veredel is.
It’s the weekend! Grab a friend and head out to these new restaurants and dining experiences in Cape Town. 🍽️
Drop your new Cape Town restaurant and bar recommendations in the comments section…
Wonderlike inspuiting vir Kaapstad se hartklop. Die nuwe Urban Route bring toeriste - plaaslik en internasionaal - terug na die middestad waar van ons historiese bakens wag om hul stories te ontsluit. Deel van die @CitySightseeing is die Urban Safaris 'n 50 minute avontuur.
📢 Have your say!
The City invites Khayelitsha and Philippi residents to comment on proposed temporary MyCiTi kerbside bus stops 🚍.
Deadline: 29 September 2025.
Share your input online, via email, or at Subcouncil offices.
Read more: https://t.co/gaSXiSLWQj
Begin vandag luister!
Episode 1 van "Met Almal. Oor Alles" is nou op Spotify.
Ek praat met Dr. Doris Viljoen, hoof van die Instituut vir Toekomsnavorsing by die Universiteit Stellenbosch se Sakeskool, oor hul werk en hoe sy die toekoms sien.
Skakel hieronder in "REPLIES"