Nog ‘n jaar om die son Tathneem! Wat ‘n blessing🙏 My best friend, my tjommie, my gwat-gwat en dancing kween, baie baie geluk met Mammie se verjaarsdag. Die lewe is lekker met ‘n Moeder soos Mam. Vandag celebrate ons… https://t.co/YUoZV7h0Ac
RUNNING out now!!! spotify 👈
Dankie peachvanpletzen (planet_awesome_tv) vir die lekker beats 🙌 en weereens dankie ruanwessels08 vir die cover art!
Hoop julle geniet die tune🤘 https://t.co/gC7WZsuaPW
I recently visited the @LaserBeautique (Woodlands branch) for my very first underarm laser hair removel, and I honestly didn’t expect it to be so quick, and best of all - pain free🙌 I have a very sensitive/easy… https://t.co/QOe4PdELyi
#DateNightWithBae was so much fun. Thank you @pizaevino 🍕🥂Had the best company, mouthwatering pizza, and my favorite - @Ice_Cream_King🍦 @ 'Pizza E Vino' Melrose Arch, Jozi https://t.co/EQ5m9s6yKo
The Happiest of Birthdays getroudmetrugbykyknet🍾
Dit is ‘n groot eer om deel te kan wees van hierdie amazing mylpaal en dit saam met julle te kan vier. Baie geluk met jou 10de verjaardag getroudmetrugbykyknet 🎈 Mag… https://t.co/KzAyehLqJY
Engel-mens.
Ek hoop jy het die beste dag gehad!🎉
Baie, baie geluk met jou verjaarsdag.🎈
Dankie vir wie jy is bab, en dat ek deel van jou journey mag wees, dis so beautiful. Jy inspireer… https://t.co/DnTV3CfFGs