Dear Microsoft,
No rush. Take your time. Spend time with your family. Prioritize your mental health.
Happy Friday All
Sincerely,
Every corporate employee.๐ญ
Vuur van die Somer
In somerhitte bars jou takke oop,
โn rooi-oranje vloed van nuwe hoop.
Jy staan soos vlamme trots teen die blou lug,
en bring met kleur weer vreugde na ons terug.
@BlueCrush_Inc Ongelukkig is dit baie maklik om te sรช "hou moed" maar die moed hou, hou nie soos hy moet nie...
Sterkte JC... jy het baie mense wat omgee vir jou (want FYI...jys fokken awesome) - Reach out