Wie sien uit om Refentse te sien op die #KroneByLoftus23 verhoog 19 Augustus?
Waarvoor wag julle, kry julle kaartjies nou!
>> https://t.co/9aa7W1bCNT
Wie sien uit om Refentse te sien op die #KroneByLoftus23 verhoog 19 Augustus?
Waarvoor wag julle, kry julle kaartjies nou!
>> https://t.co/9aa7W1bCNT
Wees #Impulsief en bring #H2OΓ« saam met jou vir energieke verskynings deur Barto Swiegers by #KroneByLoftus23 op 19 Augustus. Jy wil dit nie mis nie!
Kaartjies is hier beskikbaar - https://t.co/9aa7W1bCNT
Julle almal ken haar op die Krone-verhoog maar vanjaar gaan @Liezel Pieters uithaal en wys by #KroneByLoftus23 op 19 Augustus. Geen stadion is te groot vir haar kragtige stem nie!
Kaartjies is hier beskikbaar by iTickets SA
>> https://t.co/9aa7W1bCNT
Jy ken elke woord van #JohnnieBlou, #Witblits, #AKTV... so kom sing kliphard saam Eloff by #KroneByLoftus23 op 19 Augustus!
Kry jou kaartjies hier: https://t.co/9aa7W1bCNT
Maak seker jy kry JOU #KroneByLoftus23 kaartjies gou, want die π ππππ ππππππππ kaartjies is reeds uitverkoop
Kaartjies: https://t.co/9aa7W1bCNT
#KroneByLoftus23 is waar jy wil wees 19 Augustus!
Kry vandag jou kaartjie en kom geniet die GROOTSTE belewenis saam Juanita du Plessis
https://t.co/9aa7W1bCNT
Ek was al twee keer 'n kameraman gewees by #Krone, maar ek het nooit gedink dat ons eendag die verhoog sal deel met van die grootste kunstenaars in die land nieπ€―. SUPER DANKBAAR en SUPER OPGEWONDE! #ekkanniewagnie - @richann van ReΓ«n
Nicholis Louw is so opgewonde! Hy gee ons die definisie van 'n #MoewieseSaamsingJol
Waarvoor wag jy! Kry julle #KroneByLoftus23 kaartjies
https://t.co/K6gs7a0scS
Bernice West - "Ek is opgewonde oor Krone omdat dit my heel eerste keer is op die Krone verhoog. Ek is opgewonde om jou daar te sien!"
Kaartjies is nou beskikbaar by iTickets SA
>> https://t.co/9aa7W1bCNT
#KleinJan sΓͺ hulle is baie opgewonde vir #KroneByLoftus23 die jaar. Dit is JAN JAN JAN se eerste keer op die #Krone verhoog so waarvoor wag jy?
https://t.co/o9ncrK0W7Y