Die koue weer is ideaal vir 'n lekker warm poeding. Kyk nou net hoe maklik lyk dit om hierdie appelpoeding te maak! Koop jou Kuier vir nog lekker en maklike kosidees. https://t.co/QRAdBUc6Ta
Die koue weer is ideaal vir 'n lekker warm poeding. Kyk nou net hoe maklik lyk dit om hierdie appelpoeding te maak! Koop jou Kuier vir nog lekker en maklike kosidees.
https://t.co/1wPpqkbIVr
Die Church of England het "tien gebooie vir sosiale media" bekend gestel vir hul volgelinge. Dink jy dis belangrik om sulke reëls te hê? Wat is volgens jou die ergste dinge wat mense deesdae op sosiale media doen? https://t.co/OgNjeW8I3q
IN DIE NUUS: Vandag is die begin van Plastic Free July. Dink jy ons sal ooit die probleem met die rondstrooi van plastieksakke, bottels en ander produkte kan oplos?
https://t.co/YuRtjv1wRg https://t.co/YuRtjv1wRg
IN DIE NUUS: Motoriste gaan in Julie ’n hele paar rand aan brandstof bespaar. Petrol-en dieselpryse gaan glo Woensdag, 3 Julie, vir die eerste keer in ses maande daal. Hoe voel jy oor dié nuus en sal die ekstra paar rand handig te pas kom? https://t.co/8zqLHZz45Y
IN DIE NUUS: Dis bevestig! Die hertog en hertogin van Sussex, Harry en Meghan, sal later vanjaar Suid-Afrika besoek. Sal jy moeite maak om hulle te sien indien hulle in n area naby jou is? https://t.co/1nxFitJ4w7
Wat eet jy vir lunch? ’n Bekende restaurant het onlangs Suid-Afrika se eerste dagga-pizza bekendgestel. Sal jy dit eet?
https://t.co/HNwNMTsQBq https://t.co/HNwNMTsQBq
IN DIE NUUS: Minister van Vervoer, Fikile Mbalula, het gister 'n rit op 'n Kaapse trein gevat om eerstehands te sien wat die probleme is... https://t.co/dbNv95ZFQE
Baie geluk!Die gelukkige Kuier-lesers wat kaartjies gewen het na die fantasiese kos-en wyn-paring by Durbanville Hills is Mariette Michaels, Johneline Booysen, Simone Crotz. Inbox ons gerus julle kontakbesonderhede en epos adres. Geniet dit! https://t.co/5egtPSyR7b
Ons is bewus dat daar probleme was met die kaartjieverkope vir die Macassar Reconnections, maar dis nou gelukkig uitgesorteer. Kaartjieverkope vir hierdie geleentheid is nou aanlyn by Compucticket-takke en... https://t.co/LEopk2eL1T
Hallo Kuier-mense! Ons het so ‘n klein tegniese probleem met die kaartjieverkope van die Reconnections Macassar en is besig om dit uit te sorteer. Ons vra om verskoning vir die vertraging en ongerief.
Ons laat weet... https://t.co/UTiXf88dMx
Skakel 20:30 in op kykNET & kie op DStv-kanaal 145 wanneer #TussenOns se Kay Karriem en Mrs Ingrid Irma Jones saam met Heindrich Wyngaard #KLOP! https://t.co/om4QGnwf6a
Skuif vanaand nader vir KLOP! om 20:30 op kykNET&Kie, want die dames van Tussen Ons, Kuier-redakteur Kay Karriem en Ingrid Jones, kuier vanaand saam met Heindrich Wyngaard. https://t.co/OfI0tlXy6g
Wanneer jy jouself in 'n langtermynverhouding of belofte begewe sonder dat jy jouself ken, gevind of geheel het, kan jy jouself maklik verloor.
Lees meer hier: https://t.co/5EWTv4GLCc
#OpSeerSeSpoor ons misdaadreeks in samewerking met kykNET & kie
en Son Koerant het vanaf die eerste episode kykers aangegryp en kykers het ons gereeld laat weet wat hulle dink.
Hier beantwoord Ernusta Maralack van die vrae wat aan haar gestel is: https://t.co/qUEjtcMyac
Toe 'n paartjie in China trou, het die bruidegom se eks, kompleet in 'n bruidsrok, opgedaag en hom gesmeek om haar te vergewe. Wat sal jy... https://t.co/MkfO6ftrzV
Die laaste episode van #OpSeerSeSpoor word vanaand om 20:30 op kykNET & kie uitgesaai. Aanbieder Ernusta Maralack gesels om 10:30 met Tracey Lange op KFM oor die reeks en die Stasiemoordenaar-saak wat vanaand gedek word. Maak seker jy skakel in!