.@AfriForum se regspan gaan die vier pro-Afrikaanse kandidate wat onregmatig deur die @StellenboschUni gediskwalifiseer is, bystaan en die saak tot in die hoogste hof beveg. Die US is besig om die verkiesingsuitslag te manipuleer om hul eie agenda teen Afrikaans te dien. Die US se ideologiese onderrok hang duidelik uit deurdat die ander kandidate wat die US se ideologie dien wel toegelaat word om die maroon patroon te gebruik, maar die pro-Afrikaanse kandidate word daarvoor gestraf.
Die beste manier om slagspreuke van haat soos "Kill the Boer" teen te staan, is om te sorg dat ons goed opgelei is om onsself binne die raamwerk van die wet te kan verdedig. https://t.co/GzRZ7Tm9y8
HET JY GEWEET:
Die 1ste MBA program buite Noord-Amerika is in 1949 aan die Universiteit van Pretoria aangebied - in Afrikaans.
Nou sรช @louisevanrhyn hoe bly sy is dat Stellenbosch nie meer MBA klasse in Afrikaans aanbied nie.
Toemaar, moeilike tye maak ons net nรณg sterker!
๐ Itโs our domain B-Day! We announce a month of celebrations with hot promos & prizes. The 1st one โ $8888 BTC Giveaway! Join & get a chance to win $1000 BTC.
On Jun 29 - Jul 5.
๐ More offers soon. ๐
Now, hurry up to get your piece of $BTC cake ๐https://t.co/V4kV52YTY3
@scripted_Afro@ErnstRoets Lol you clearly haven't seen the morning news headlined
"#EFF Receive R1.3 m from #VBSMutualBank scandal"
Looks like your party isn't that innocent ๐๐๐
EFF ใ ใ ใ ๐ฌ๐ฅ
@JumbaBubele @StopFarmAttacks @realDonaldTrump@ErnstRoets@willempet@SecPompeo@TuckerCarlson@FoxNews@steve_hofmeyr@kalliekriel That is not what I meant, I am, like I presume you also are, protective over my people, I respect all other people, regardless of race, I have friends that aren't white, but the fact is that everything is always the white man's fault, and we both know that isn't true.
@maxui@SocratesTavares@maxui I'm not even going to tell you what I want to, because everyone can see you're a lying leftist, so go ahead use your freedom of speech...