Meer as n maand laas op social media gewees!! Wat n lekkerte was dit nou nie!!
Dankbaar vir al die boodskappe van "concern".
Die jaar stap vinnig einde toe en wat n jaar was dit nou nie...
Dankbaar vir n klomp goed...sê my in een sin waaroor jul dankbaar was?
#lessieviralmal#iewershaaljoukakjouin
Na n week van stilte word ek vandag ontslaan vanuit George Hospitaal na n moerse operasie en n hartstilstand tydens die operasie.
My eie oorsaak en ek moet die skuld dra en... https://t.co/PixIoAiVbJ
Hoekom altyd n staff meeting op n Maandag hou? En in n kantoor? Sondag met n wyntjie werk net so goed...en by ons bure.
Hennie en Ute en ek het n laaaang agenda.... — at Buffelsdrift Game Lodge https://t.co/lBomkqaqQ8
Massas en massas deur Sammy Claasens opgeroep vanoggend om Langebaan n les te leer nav van Eben se aandjie uit. Toe duik hy lelik in die hek...Claasen ek stel voor jy hou jou maar by decoupage in jou eie woonbuurt!!! https://t.co/ZisExIaMEZ