Die oomblik is byna te groot vir my om neer te pen. Sylvester in al sy hardebandglorie is in my hande! Wendy Maartens het ‘n manier om stories te versamel en met smaak oor te vertel wat mens laat dink aan die… https://t.co/i76JnWXZbF
Partykeer maak nie alle illustrasies die finale gedrukte boek nie - daar is net soveel bladsye! Hierdie was een van my gunstelinge en sal nou deur middel van pixels sy weg deur die wye wêreld vind. #jacojacobs#afrikaans#childrensbooks#illustration
Latest book cover design. Proud and honored to be part of this in a small way. (Kyk vir Loopstraat, Kaapstad daar in die agtergrond 😁). Marita sê: “Dit voel gepas om hierdie blye nuus op… https://t.co/djKBJNqcsD
It's bittersweet to receive my copy of 24 Panels in the post today. Deshan Tennekoon @deshan10 and I worked together on a piece called "Graftage" forming part of 24 other comics featured… https://t.co/fIbHINCeJ0