Duidelik Dapper begin hierdie Vrydag! Kuier saam op ons nuwe program, 17:30 op kykNET op die eerste dag van 2021 (goeie manier om dit af te skop reg?!) Ons praat oor gesondheid, nuwejaarsvoornemens en praat met ‘n baie spesiale akteur wat jou gaan inspireer! 💛🙌🏻🌻
@JduPlessis Veels Geluk met jou jou verjaarsdag. Hoop dit is een awesome dag. En mag die Here jou baie seën. Alles was mooi is vir die nuwe lewensjaar. #gaangrootofgaanhuistoe . Xxx
😍 Beleef die liefdesmaand met beminde Divas vannie Kaap / Experience the month of love with darling Divas vannie Kaap 😍
Piekniekkonsert / Picnic Concert: @LeahMusiekSA & @KarinKortje2 💃🕺🎤
23 Feb 2019 | 19:30 | @taalmonument Tuinteater
R150 | R140 | R70
@punished_picnic
LEAH is die 28ste Feb by Die Boer Durbanville. Dit gaan 'n onvergeetlike aand wees. Kry jul kaartjies by 021 979 1911. Of bespreek deur hul webblad https://t.co/3OOIdlQwKw @LeahMusiekSA
Een aand, 3 kunstenaars, Jolly Dolphin JEFFREYSBAAI, 23 Des! Boek nou!
Kannie WAG nie, @WillemBotha en Touch Of Class ons gaan lekker kuier!
👉🏼 https://t.co/ZO0LPaLHai
D A M E S E N H E R E, vriende en fam ...
Ek Mag Jou Mis se musiekvideo is HIER!!
Asb share wyd en suid en laat weet wat julle dink?!
https://t.co/zCGaW5c7af
💄en 👩🏼 Mia's Make-Up
🎥 Jannes Erasmus en Daniel Rademeyer