@wiandup1@PhilipBurger@hendrikcronje71 Haha sorry Sien nou eers tweets. Hendrik Ek dink Uber is jou beste bet daai tyd van die aand. Sou jou graag wou vat en stories maak maar slaap is maar min hier ๐. Jaja Wian en philly. Ons manne van Bloem se Engels is maar beperk.