Is dit net ek of is die grootmenslewe basies net om low-key n high functioning alcoholic te wees? Want eerlikwaar, ek moet uit my pad uit gaan om nie in die week te drink nie.
Cool fun update- in 2016 het ek op n tinder date gegaan. Ons het hopeloos te veel op Bourbons se taai vloere mekaar jokingly gevra om te trou. Ons trou volgende jaar.
@angelowasgay *Verduidelikende YouTube videos is jou maatjies.
*Google Sleep Calculator - moet nie dink jys Rambo en deurnag nie.
* 'n "memory palace" is handig wanneer baie geheue werk betrokke is.
* klim van Twitter af
Jy het hierdie.
Jy is 'n yster.
Wees die yster.
Ek drink brandy en coke om van jou te vergeet, maar aan die einde van die aand versmoor ek in die memories van ons en die drank forseer my om te voel wat ek nie wil voel wanneer ek nugter is nie.