@izanne_vr ..... X se ons interact a lot 🤣🤣🤣 ek is nie seker wanneer of hoe nie..maar baie dankie vir al die interactions🤣🤣🤣 Dit laat voel my goed om so popular te wees🤣🤣🤭🤭🤭🤭
@therealdevos17@riridiamond7912 Foitog...jou reply het my nou skoon laat suiker water drink🤣... Die feit dat jy nie eers self kan agter kom om n getroude vrou..."bokkie" te noem is weird nie...wys jy kyk in verkeerde rigting en deur my "grootseun" te noem wys even as n seun het ek meer respek vir vrouens..🤝🫡
@therealdevos17@riridiamond7912 Hi Bokkie hoe weet jy hoe sy voel.....Ek glo sy voel met haar hande...maar bokkies het nie hande nie🤔 hoewe? Maar dan jy ook mos n bokkie as jy weet hoe sy voel🤔 n mens kan mos nou nie weet hoe n bokkie voel nie🤔....haibo stop calling vrouens bokkie as hulle nie joune is nie
@riridiamond7912@s_ssinwamali My een juffrou het ook eendag so gevra...sy was so ou verumpelde koei gewees...en toe een saterdag toe sien ons haar op n stoep sit en brandewyn drink..kon skaars regop staan toe sy ons sien..toe vra ek haar of sy n suiplap is..so ek dink ek en sy is even 🤣🤣🤣
@AnneM56748 Ja nee kyk as dit by jou kom is dit want in die omtrent 10 jaar wat ek jou nou al ken op en af van twitter/X was koffie nog altyd jou lewe gewees🤣🤣
🤣 i have really thought i have heard everything....till i watched a crime doc and the first episode was about 3 ladies that murdered a man in 1989........They were called...wait for it....wait for it...🤣..........Lesbian Vampires🤣���