Gedig vir ons onderwysers.
Hulle wat ons kinders leer en hul gedagtes met feite en idees fatsoenneer
wat deel in hulle prestasies
Hulle wat raad gee… https://t.co/Kf9FU192rX
Ons sien met verwagting uit om saam met gretaserfontein van moreletajeug te kuier by ons Wêreldbiddag vir Vroue geleentheid op 28 Februarie om 18:30. Elke liewe vrou is genooi. @… https://t.co/WgdBPBkzGv
Kom vier Sondag saam Fees! Ons kyk terug na 58 jaar wat ons gemeente al deel is van God se storie en gebruik saam nagmaal! Almal is welkom. @ Potchefstroom https://t.co/ogiOSkutRe
Ons begin met ons nuwe reeks oor Gebed in Februarie 2019!
Kom kuier die maand saam met ons.
8:15 Gebedsgeleentheid - Konsistorie
9:00 Erediens en Kinderkerk
17:00 Tieners
Almal is… https://t.co/hUpe7SWChb
WELKOM TUIS
Ons kuier Sondag saam rondom Gen. 25 - Almal Welkom.
Die JEUGBEDIENING REGISTRASIE vind direk na die diens in die kerk plaas - die aanlyn registrasie vorm kan solank voltooi… https://t.co/gYErnfjphz
Ondersteun die Liggiefees by Abrahamkriel Kinderhuis. Toegang is R20 van 19:00 af! Navrae by die Kinderhuis: +27 (18) 294-5347 @ Potchefstroom https://t.co/4gIj3k1h05