Dis lekker om almal weer te nooi na ons 37st Noord Vrystaat SAVM Klub veiling. Soos altyd gaan daar TOP gehalte diere aangebied word. Covid maatreels sal streng toegepas word. Mooi ooie met lammers, dragtige ooie en mooi vrugbare teel ramme aangebied word