“Veediefstal veroorsaak aansienlike finansiële skade vir vee-eienaars en boerderygemeenskappe, terwyl korrupsie die regspleging en openbare vertroue in wetstoepassingsinstellings ondermyn.”
https://t.co/dtvttjEFtW
“Ons kan nie stilbly wanneer sulke uitlatings gemaak word nie. Die veiligheid en menswaardigheid van elke Suid-Afrikaner moet beskerm word.”
https://t.co/priYE4Xmv7
“Dit is vir ons ’n voorreg om dit jaarliks vir hierdie mense te kan doen. Dit is dalk nie luukshede wat in die kospakkies is nie, maar dit is iets wat hulle regtig baie waardeer.”
https://t.co/esdRJcx1oT
“During the operation, one of Centlec’s employees, an artisan assistant in the power failure section, was found in possession of electrical items and components suspected to have been misappropriated from the organisation.”
https://t.co/RhuOoAxBce
“Maar toe dink ek, as ons iemand gaan vra, gaan dit dalk weer lank vat. Wat as ek daardie iemand is en self besluit om dit te doen?”
https://t.co/GSJoGhDknc
“Ek is baie opgewonde omdat NoteBeat so ontwerp is dat dit kinders se leesvaardighede, taalbegrip en kognitiewe ontwikkeling aanpak deur stories en aktiwiteite aan musikale konsepte en klank te koppel.”
https://t.co/aSlUgHLmUX
“Die departement van water en sanitasie waarsku hy kan boere, nywerhede en waterverskaffers se toegelate wateronttrekkings verminder om beskikbare voorrade te beskerm.”
https://t.co/Rckn5TcyOp