Na Cyril se ballade vir n drenkeling is die ganse land in dankbaarheid gehul oor sy onbaatsugtige diens aan sosialistiese anargisme. Niks maak meer sin nie!
Zebra mag jou nie n dbl op ys bied nie, want Korona word deur alkohol versprei en vernietig, maar wat van n grappie?
Daar is net een rede waarom jy in hierdie tyd vir jouself n blaaskans mag gee.
Wanneer jy 'n plaaslike eetplek ondersteun!
Zeebie lewer die volgende eetplekke se kos op jou voorstoep af:
De… https://t.co/ooXzv7vAbb
As jy nie weet wat n TIKTOK video is nie, was jou kinderdae waarskynlik verbeeldingryk!
Vra jou kinders as jy wonder...
Pizzaman is van vandag af deel van die Zeebie-trop!
Baie welkom Pretoriusse.
Bestel jou… https://t.co/ULp8o4g7I6
Moenie dat Cyril en sy rowersbende jou lewensvreugde steel nie!
Lank lewe die vrolike tradisie van Vrydagaandkuiers saam met familie en goeie vriende!
#wegneemetes#zebra#grootrivier#plaaswerf#orania#zeebie
- - - - -
https://t.co/GDgM2tunLh
Kwagga Spaza is gesluit & die Zebra word heropen. n Spaza in Orania is byna net so volksvreemd as die regering se kommunistiese grendelstaat. Anders as drank & sigarette, is jou gunsteling burgers eersdaags terug om die skerpkant van die inperkings stomp te veil.
#doendietropding