Hier is hy! Vir ons én ons kinders. Reuse-kampus vir @OnsAkademia in vennootskap met Kanton. Die totale projek meer as R3 miljard. Fase 1 - R1,8 miljard. Mooiste kampus in land. Besoek https://t.co/MII6Q0YAqb en wees ‘n toekomsbouer.
Kyk en kyk weer. https://t.co/8uBaGsMpU1
Weereens word n volksheld misken deur n groot maatskappy. Lees hier wat skryf @OldMutualSA en hoe word n heldeverering vir n lid van die publiek ui die 1700’s nou afgemaak as n ras kwessie.
https://t.co/KrFoTh4Zy3
#Oldmutualisracist#oldmutualmustfall#stophate
Wow @CityTshwane@rand_water@CilliersB ... We wait a week for water and this is what we get... Constantia Park, Saturday @ 18:00 #randwater ek dare een van julle managers om n glas te drink!
Wow @CityTshwane@rand_water@CilliersB ... We wait a week for water and this is what we get... Constantia Park, Saturday @ 18:00 #randwater ek dare een van julle managers om n glas te drink!
Hey @CharlizeAfrica van Benoni... Wil jy nie weer n bietjie in SA kom kuier en terugkom na jou roots toe? No hair colour pun intended. 🤦🏻 #CharlizeTheron#Afrikaans