LEON & ROCHELLE - FEESORGANISEERDERS KUIER OP ONTBYTSAKE
Saterdag vanaf 07:00 - 09:00 op Kyknet, kanaal 144 van DSTV kuier Leon en Rochelle Pheiffer op @ontbytsake.
Heruisendings van die program wys Sondag om 07:30 - 09:00 en op Dinsdae en Donderdae tussen 12:30 - 14:00.
𝙆𝙇𝘼𝘼𝙍 𝙂𝙀𝙎𝙈𝙀𝙀𝙆 - Jemma Catherine se nuutste enkelsnit 🎊
Jy kan môreoggend tussen 07:00 – 09:00 op @jacarandafm se FRIDAY LIVE program saam luister waar @JemmaCatherine_ saam die Breakfast with @MartinBester span kuier om luisteraars te vermaak - 👏👏
Maak seker jou kaartjie is gekoop en jou sitplek is geneem om op 5 Maart, om 15:00, vir Demi Lee Moore op die Proe'toria-verhoog by die Pretoria Botaniese Tuine te sien.
#proetoria#musiekfees#Proetoriafees#Demilee
Pierre Greeff is reg - is jy? Volg NOU sy raad en SPRING om joune te kry!
Op 4 & 5 Maart by die Pretoria Botaniese Tuine gaan daar behoorlik fees gehou word saam met van die lekkerste kunstenaars in Suid-Afrika.
Stalletjies, kos, musiek en kindervermaak - alles op een plek.
KINDERS ONDER 12 KRY GRATIS TOEGANG
.'n Spesiale speel-area sal hulle ure besig hou.
BOONOP kom kuier kinders onder 12 gratis saam.
Volg nou die skakel om jou kaartjie teen ‘n SPESIALE prys te kry voor dit te laat is:
https://t.co/J4LeCPE1FC
Kaartjies is slegs op 'n Early Bird-aanbod tot en met 31 Januarie. Spaar R20!
Vermy teleurstelling en maak seker julle mis nie uit op die LEKKERSTE fees in PRETORIA nie! Volg nou die skakel:https://t.co/J4LeCPE1FC
Dis byna feestyd en jy kan ook as VIP die fees geniet. Wie wil nou dié kans misloop? Daar is net 'n beperkte aantal kaartjies beskikbaar en met VIP-status ontvang jy die volgende:
Spesiale BBP-parkering en sitplek, 1 gebottelde water, 3 drankies, ’n ete en ‘n Proe’toria-hoed
Aandag Proe'toria Fees-aanhangers! 📣 Ons is opgewonde om aan te kondig dat 30% van ons kaartjies al reeds verkoop is. 😱 Volg nou die skakel in ons bio om jou kaartjie teen ‘n SPESIALE prys te kry voor dit te laat is! #proetoria#musiekfees#Afrikaans#konsert#event#pretoria
Die Proe'tria-fees verras opgewonde feesgangers vir 'n tweede keer met nog 'n gesogte kunstenaar op dié verhoog.
Vir die eerste keer in drie jaar is Bobby Van Jaarsveld weer in aksie en ons gaan hom vir die eerste keer na dié lang afwesigheid op die Proe'toria-verhoog kan sien.
𝗣𝗥𝗢𝗘'𝗧𝗢𝗥𝗜𝗔 𝗙𝗘𝗘𝗦 𝟮𝟬𝟮𝟯 𝗜𝗦 𝗧𝗥𝗢𝗧𝗦 𝗢𝗠 𝗠𝗔𝗥𝗢𝗘𝗟𝗔 𝗠𝗘𝗗𝗜𝗔 𝗔𝗦 𝗘𝗘𝗡 𝗩𝗔𝗡 𝗗𝗜𝗘 𝗝𝗔𝗔𝗥 𝗦𝗘 𝗕𝗢𝗥𝗚𝗘 𝗔𝗔𝗡 𝗧𝗘 𝗞𝗢𝗡𝗗𝗜𝗚! Wat ‘n GROOT voorreg om Maroela Media deel te hê as een van ons BORGE. Kry jou early bird kaartjies!
#proetoria
Ons stel ons eerste verrassingskunstenaar vir 𝗣𝗥𝗢𝗘’𝗧𝗢𝗥𝗜𝗔 𝗙𝗘𝗘𝗦 𝟮𝟬𝟮𝟯 bekend! 🤩
Julle het gevra en ons het geluister! 👂
Niemand anders as die 2022 naaswenner van die Die Kontrak, Dames en Here, @dodonyoka ! 👏👏👏
𝗗𝗔𝗔𝗥 𝗜𝗦 𝗠𝗜𝗡𝗗𝗘𝗥 𝗔𝗦 𝟵 𝗨𝗥𝗘 𝗢𝗢𝗥 𝗢𝗠 𝗝𝗢𝗨 𝗦𝗣𝗘𝗖𝗜𝗔𝗟 𝗘𝗔𝗥𝗟𝗬 𝗕𝗜𝗥𝗗 𝗞𝗔𝗔𝗥𝗧𝗝𝗜𝗘𝗦 𝗧𝗘 𝗞𝗢𝗢𝗣! ⏰ Onthou, jy het net 'n paar uur oor om jou 𝙎𝙥𝙚𝙘𝙞𝙖𝙡 𝙀𝙖𝙧𝙡𝙮 𝘽𝙞𝙧𝙙 kaartjie op te koop voordat die aanbod teen middernag eindig vanaand!
𝗗𝗮𝗺𝗲𝘀 𝗲𝗻 𝗛𝗲𝗿𝗲: 𝗜𝗥𝗘𝗡𝗘-𝗟𝗢𝗨𝗜𝗦𝗘 ��𝗔𝗡 𝗪𝗬𝗞! 🎤
Met verskeie no.1-treffers, kan ons nie wag om Irene-Louise Van Wyk in aksie op die gesogte Proe’toria-verhoog te sien nie! 🥳 Slegs 2 dae oor om jou 𝙎𝙥𝙚𝙘𝙞𝙖𝙡 𝙀𝙖𝙧𝙡𝙮 𝘽𝙞𝙧𝙙 kaartjie op Tixsa te kry!
Ons tekkies gaan behoorlik brand soos wat ons saam Irene-Louise Van Wyk en kunstenaars soos Sunset Sweatshop, Die Heuwels Fantasties, Karlien van Jaarsveld, Martin Bester, Joe Niemand, Ricus Nel, Demi Lee Moore, Jemma Catherine en Die Kontrak-wenner, Samantha Leonard gaan dans!
𝗗𝗮𝗺𝗲𝘀 𝗲𝗻 𝗛𝗲𝗿𝗲: 𝗝𝗘𝗠𝗠𝗔 𝗖𝗔𝗧𝗛𝗘𝗥��𝗡𝗘!
Ons is so opgewonde om Jemma Catherine vir ‘n derde keer LIVE by die 𝗣𝗥𝗢𝗘’𝗧𝗢𝗥𝗜𝗔 𝗙𝗘𝗘𝗦 te sien! 🥳
Moet nie uit mis op dié 𝙂𝙍𝙊𝙊𝙏 𝘽𝙀𝙎𝙋𝘼𝙍𝙄𝙉𝙂. Kry jou kaartjies op @tixsa_co_za https://t.co/J4LeCPE1FC
𝗣𝗥𝗢𝗘'𝗧𝗢𝗥𝗜𝗔 𝗙𝗘𝗘𝗦 𝟮𝟬𝟮𝟯 𝗜𝗦 𝗧𝗥𝗢𝗧𝗦 𝗢𝗠 𝗸𝘆𝗸𝗡𝗘𝗧 ����𝗦 𝗘𝗘𝗡 𝗩𝗔𝗡 𝗗𝗜𝗘 𝗝𝗔𝗔𝗥 𝗦𝗘 𝗕𝗢𝗥𝗚𝗘 𝗔𝗔𝗡 𝗧𝗘 𝗞𝗢𝗡𝗗𝗜𝗚!
Proe'toria is baie opgewonde en trots om kykNET as een van ons borge aan te kondig. 🤩
Kry jou kaartjies op @tixsa_co_za
#Kyknet
𝗗𝗮𝗺𝗲𝘀 𝗲𝗻 𝗛𝗲𝗿𝗲, 𝗗𝗶𝗲-𝗞𝗼𝗻𝘁𝗿𝗮𝗸 𝗪𝗲𝗻𝗻𝗲𝗿: 𝗦𝗔𝗠����𝗡𝗧𝗛𝗔 𝗟𝗘𝗢𝗡𝗔𝗥𝗗! 🎤
🐣 Special Early Bird – R 180
🤩 VIP Early Bird – R350
🎈 Kinders onder 12 kry gratis toegang
Moet nie uit mis op dié 𝙂𝙍𝙊𝙊𝙏 𝘽𝙀𝙎𝙋𝘼𝙍𝙄𝙉𝙂 ⭐ @tixsa_co_za
Jy het 3 dae oor om jou kaartjies teen 'n spotgoedkoop prys te kry. 🥳 In plaas van om 'n ongesonde wegneemete te koop, klik sommer nou op die link in ons bio en kry jou kaartjies terwyl dit nog teen 'n 𝙎𝙥𝙚𝙘𝙞𝙖𝙡 𝙀𝙖𝙧𝙡𝙮 𝘽𝙞𝙧𝙙 tarief aangebied word! 🎟️