Het jy geweet ons verkoop klassieke letterkundige werke van Jane Austen, Chaucer, Dickens, Hardy, Shakespeare & nog vele meer?
Protea/Aristata Boekwinkel 25 Bloemgate Sentrum, Brandwag
Weeksdae: 08:00 - 17:00, Sat: 08:00 - 13:00
π·Tel: 051 444 1212 | [email protected]
Kom vier Protea se 30ste bestaansjaar met 'n massiewe Lente Uitverkoping
Als behalwe Skoolboeke is op uitverkoping
Kom maak gerus 'n draai
Winkel 25 Bloemgate Sentrum, Bloemfontein
Koop ook aanlyn by https://t.co/BwK2EzGFBl
Vertel al jou vriende & familie
Jy verdien 'n nuwe boek!
@PBoekhuis nooi jou uit
na 'n bekendstelling van Dr. Vicky Heunis se pragboek
KRYGSGEVANGENEKUNS in die Anglo-Boereoorlog
Dr. John van Zyl sal die gesprek lei
Sat 1 Okt, 10:00
Oorlogsmuseum, Monumentweg 25, Bfn
RSVP @ 25 Sept:
[email protected][email protected]