Jozi. MOER kom inloer! Op 10 Julie deser.
Brümilda van Rensburg sal met my gesels by die elegante DEKAT-studio. Watter voorreg!
Sitplekke is uiters beperk, bespreek nou joune by [email protected]
Kopieë van MOER sal te koop wees.
#debuutroman#afrikaans#moer