Om 'n multifunksie fiksheidshorlosie VIR SLEGS R1199 te kan koop, klink ongelooflik!
Die Blackview X5 IP68 Sport Slim Horlosie is beskikbaar op ons aanlyn winkel: https://t.co/JSLeqAqqU4
Gryp joune voor hulle uitverkoop❗
Was jy al op ons webwerf?
Ons het 'n aanlyn winkel waar ons top kwaliteit waterdigte en taai selfone en toerusting verkoop!
💥 https://t.co/cjQhE2m66U 💥
Hierdie week se #SwartNovember winskopies gaan ROF wees, want dit is slimfoon-week.
SLEGS GELDIG vanaf 22 November tot middernag 30 November 2021.
Koop hier: https://t.co/z0Z4dL2riI
Hier is 'n foon wat met jou ROWWE avontuurleefstyl kan byhou. Die Ulefone Armour X3 spog met die hoogste IP68 sertifikasie. Ontwerp vir taai omgewings en hy kan net so hard soos jy val.
NET VIR DIE WEEK BESKIKBAAR VIR SLEGS R1999❗
Koop hier: https://t.co/z0Z4dKKQra
'n Foon wat die bal aan die rol hou al laat jy hom hoeveel keer val? 💁💁♂️
NOG GOEIE NUUS is dat dit ook beursiebestand is. Teen óns pryse kry jy besls MEER AS WAARVOOR JY BETAAL.
Kyk hier na ons spesiale aanbiedings (NET VIR DIÉ WEEK): https://t.co/z0Z4dKKQra
#ulefone
Dit is VRYDAG!
Begin die naweek op ‘n hoë noot.
Maak gebruik van ons Swart November winskopies-bladsy. Bestel aanlyn en kry die beste pryse. Koop hier: https://t.co/z0Z4dKKQra
Ons 32GB (R149)- en 64GB SD-kaarte (R299) is nou teen absolute winskopie-pryse beskikbaar, maar SLEGS HIERDIE WEEK tot op 15 NOVEMBER 2021. Koop gou!
32 GB Kaart ➡️ https://t.co/S7O45i0Ugl
64 GB Kaart ➡️ https://t.co/Rf1NhWqbT9
Is daar enige vrae of onsekerheid oor enige van ons winskoopprodukte? Skryf vir ons ‘n boodskap in die kommentaarblokkie. Ons help graag! #SwartNovemberWinskopies
Ons bied GRATIS AFLEWERING in Suid-Afrika vir bestellings van meer as R1000.
Koop nou: https://t.co/aXJNl2O3Ut
Of kontak ons vandag nog: [email protected]