Hierdie is die storie van Racheltjie de Beer en dieles wat ons almal uit haar dapper hart kan leer. Wanneer alles om jou donker raak en die sneeu kom op jou neer, le soos Racheltjie de Beer jou eie lewe neer.
My koffietrokkie in Pretoria Oos het lekker warm en koue drankies en 'n hele reeks merch om na te loer terwyl jy iets drink. Kom maak 'n draai by Engen op die hoek van Atterbury & Solomon Mahlangu.