Rooiskool Vrede en Lust Wynproe aand......'n reuse sukses!
Ons was besonders bevoorreg om Mev. Anneke Buys van die Buys familie, wie die eienaars is van Vrede en Lust wynlandgoed, in Kroonstad te he om persoonlik vir... https://t.co/24ekwnCPmU
Sterkte aan die volgende leerders wat vandag deel neem aan die Vrystaat Netbal proewe. #trotsopelkeen#trotsrooi#trotsopelkeenwatdeelgeneemhet
0/18 Elizca Esterhysen
Su-mari Lues
Danyel Bosch
0/17... https://t.co/HKYedg2k8n
Ons Koshuis is die hart van die skool, baie dankie aan ons Matrones wat heerlike nagereg vir ons gemaak het.
#joutopskoolkeuse hoekom wonder jy steeds?
Baie geluk aan ons Tennis Eerstespanne wat vandag oortuigend teen Parys gewen het. Die manne WEN 41-14 en die dames WEN 41-14!! Welgedaan!
#joutopskoolkeuse hoekom wonder jy steeds!?
Kyk bietjie wie bied die Rooiskool wynproe aan more aand. Daar is nog net een tafel beskikbaar. Volg die link hieronder.
https://t.co/evzP1wNOHB https://t.co/evzP1wNOHB
Geseënde Paasfees
Geniet die tyd as Familie saam, beweeg nader aan mekaar as gesin en aan God. Mag julle sy liefde, omgee en deurnis ervaar.
Wees veilig op die pad en sien julle weer Dinsdag. Lekker rus !!
#joutopskoolkeuse