@Brekfis saai nou uit by Boksburg Meat World tot10:00 met @SaarkieBand West @Alwynmusiek Richard vd Westhuizen. Jy kan R10 000 se vleis wen! SMS: Boksburg, Naam, Stad, e-pos na 37338. Bs/Vs by https://t.co/sRr0KLaz40 Rump/Sirloin Slegs 25 & 26Junie – R109,99/kg
@Brekfis saai môre uit by Boksburg Meat World vanaf 06:00-10:00 met @SaarkieBand West @Alwynmusiek Richard vd Westhuizen. Jy kan R10 000 se vleis wen! SMS: Boksburg, Naam, Stad, e-pos na 37338. Bs/Vs by https://t.co/sRr0KLsasA Rump/Sirloin Slegs 25 & 26Junie – R109,99/kg
Die Suid-Afrikaanse trio, @SaarkieBand gaan vanmiddag vir Derrich Gardner vertel hoekom jy 'n kajuit moet bespreek om saam met ons pret te hê 'Oppiwater'! https://t.co/nAkC2mPhwg.
#Spitstyd
Volgende Donderdag 21 Okt speel SAARKIE by Blou hond in Pretoria! Dis regtig n Spesiale show. Fransman en murray speel as The Claud as preshow. Dan net dalk n cool colab of 2 saam die meisies.
Kaartjies beskikbaar by
https://t.co/IsqtIcqmrY
Bespreek vroegtydig!
🎤🥁🎸