Aqualibrium Waterkompetisie
Baie geluk aan die leerders van Hoërskool Sentraal wat ‘n eerste plek behaal het in die Aqualibrium Waterkompetisie: Albertus van der Walt, Lida Pienaar en Duan Norval. Ons is baie trots op julle!
#tralietillidie#tralietrots
SAICE Brugboukompetisie
Baie geluk aan die leerders van Hoërskool Sentraal wat ‘n tweede plek behaal het by die SAICE brugboukompetisie: Liandru Smith, Hanro Visser en Hendrik van der Walt. Ons is baie trots op julle!
#tralietillidie#tralietrots#traliebrugbou
Netbal - Wildeklawertoernooi
Sentraal verloor die finaal 28-27 teen Paarl Gim en eindig tweede in die toernooi! Knap gedaan meisies en afrigters en almal wie betrokke was by hierdie groot prestasie! Ons is trots op julle!
#tralietillidie#tralietrots#tralienetbal
Netbal FINAAL Wildeklawer
Sentraal speel 12:40 teen Paarl Gim om te bepaal watter span wen hierdie gesogde trofeë. Sien die wedstryd regstreeks op DigiTV.
https://t.co/J1arA3TeOE https://t.co/J1arA3TeOE
Netbal
Baie geluk aan die volgende speelsters wat gekies is vir die Vrystaat Netbalspanne wat aan die All Ages Toernooi gaan deelneem vanaf 16-20 Junie 2019 te Boksburg:
o14 Chareze van der Merwe (Lynx),... https://t.co/bWO2sq683R